Bible Walk – R100 vir Bybels

Op ’n sonnige Saterdagoggend, 9 Maart, het opgewonde inwoners van Piet Retief aan vanjaar se Bible Walk, deelgeneem. Met Doudruppel, die AGS Fontana Gemeente...

Ubuntu Market in Mkhondo

“Ubuntu” means a quality that includes the essential human virtues, compassion and humanity and with the launch of the Ubuntu Market in Mkhondo, great...

Rommel op ‘n besige straathoek

Rommel op ‘n besige straathoek - Op Maandag, die 12de September, is hierdie gemors raakgesien op die hoek van Kotze- en Smitstraat. Nou wonder...

Emil Paul skitter by The Voice SA

Die proses begin al lank voordat opgewonde Suid- Afrikaners dit op hulle televisieskerms sien. Niks kan jou voorberei vir die stres van so ’n...

“Dames van die nag” werk enige plek

Alhoewel prostitusie in Suid-Afrika onwettig is en sekswerkers aangekla kan word vir die oortreding van die Wet op Seksuele Misdrywe, met inbegrip van deelname...

Carp Classic 2017

Die visgerei, stokke en tente is afgestof en die bote is nagegaan – alles om gereed te maak vir hierdie jaar se Carp Classic,...

Ernstige motorfietsongeluk

Ernstige motorfietsongeluk. Op Sondag, 15 Oktober, was twee motorfietsryers in ‘n ernstige ongeluk, ongeveer 30 kilometer buite Piet Retief, op die Ermelopad betrokke. Die motorfietsryers...

“911 Riders” ry vir die bewusmaking van plaasmoorde

“Bikers Ride Against Farm Murders ” (BRAFM) wat ook bekend staan as die “911 Riders”, is ’n motorfiets-organisasie wat sowat drie jaar gelede gestig...