Women Agriculture Union

Piet Retief VLU

Die SAVLU het haar 90ste verjaarsdag op 28 en 29 Oktober by die Saint George Hotel in Pretoria gevier. Die tema “Eer die verlede, vier...

Tuintoer in Piet Retief area

Op Woensdag 10 November het die lede van die Piet Retief Tuinbou- klub bymekaargekom en deur van die area se mooiste plaastuine getoer. Hulle het...

VLU-Saligna vergader

“Gister, vandag, môre. Gister is die bêreplek van alle herinneringe, kosbaar of nie. Vandag is ‘n vlie-tende oomblik wat teen asemrowende spoed verbysnel, Ons sou die lekker...

Piet Retief VLU

Op ‘n heerlike Wintersmiddag in Augustus ontmoet ons mekaar onder die lowergroen bome in Sonja du Toit se pragtige tuin.  Stoele, tafels en sambrele...

VLU-Saligna rangskik blomme

Op Woensdag 17 Maart het die dames van die VLU-Salignatak bymekaargekom om oor een van hulle gunstelingskrywers te gesels en blomme te rangskik. Jaco...

Tambuki-streek se jaarlikse konferensie

Op Saterdag die 20ste Maart het die dames van die VLU weer gereed gemaak vir die jaarlikse konferensie.       Daar was groot opwinding onder die...

VLU vergader

Op 20 Februarie het die VLU Kaleidoskoop-tak (Vroue Landbou Unie) bymekaar gekom by Greendoor. Tydens die vergadering het die dames die sanger Henry-John Williams bespreek....

Piet Retief VLU-nuus

Na ‘n jaar wat ons glad nie kon vergader het nie, kon ons dit nie meer hou nie en het mekaar in Februarie by...
- Advertisement -spot_imgspot_img

News from this week

- Advertisement -spot_img

You might also likeRELATED
Recommended to you

Three Serious Accidents

Three serious accidents occurred on the N2 near Piet...

Qualities of a good role model

Qualities of a role model “I had a very...

Crime report

On Friday 15 January, a man harassed several people...