21.2 C
Piet Retief
Fri, 23 Aug, 2019
Cheap Accommodation in Piet Retief Akkommodasie
HPR presteer by Grootskole Virseker Beker

HPR presteer by Grootskole Virseker Beker

Op Woensdag, 17 April, het Hoërskool Piet Retief se rugby-, hokkieen netbalspanne plaaslik deelgeneem aan die eerste ronde van die Grootskole Virseker Beker teen Hoërskool Lydenburg wat kom besoek aflê het. Die Virseker Beker...
HPR – PUK 16 Rugbywenners en Sportskool 2019

HPR – PUK 16 Rugbywenners en Sportskool 2019

Welgedaan Hoërskool Piet Retief! Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Piet Retief gaan deelneem aan die PUK 16 Sportreeks finaal, te Potchefstroom, en die volgende uitslae is aan die Excelsior Nuus bekendgemaak: Netbal: O/14...
Puk 16 Sportreeks

NWU Puk 16 Sportreeks – uitslae van halfeindstryd

Saterdag, 6 April, se wintersportbyeenkoms te Delmas (NWU Puk 16 Sportreeks halfeindstryd) het goeie resultate opgelewer vir Hoërskool Piet Retief se netbal-, hokkie-, rugby- en skaakspanne, wat almal besonders goeie wedstryde gespeel het.Op dié...
HPR vs Ferrum

NWU Pukke 16 – HPR vs Ferrum (Newcastle)

Op Saterdag, 9 Maart, het Hoërskool Piet Retief se rugbyspanne en skaakspan gereis na Newcastle om te gaan deelneem aan die NWU Pukke 16 Sportreeks wedstryde HPR vs Ferrum. Die hokkie- en netbalspanne het...
NWU Pukke 16 – HPR vs Volksrust

NWU Pukke 16 – HPR vs Volksrust

Op Saterdag, 2 Maart, het Hoërskool Piet Retief se hokkie-, netbal- en rugbyspanne gereis vir HPR vs Volksrust, waar hulle gaan deelneem het aan wedstryde in die NWU Pukke 16 Sportreeks. Die volgende uitslae...
Die laaste klas van die dekade se fietstoer

Die laaste klas van die dekade se fietstoer

Op Vrydag, 18 Januarie 2019, het die tyd aangebreek vir vanjaar se HPR matrieks om die tradisionele, jaarlikse fietstoer voort te sit. Geklee in spoggerige t-hemde wat lees: last class of the decade, valhelms,...
Colour Bash

Colour bash to end off a long week

What better way to end a long week of hard work and learning for examinations than enjoying a colour bash? On Friday, 26 October, Piet Retief High School’s colour bash was organised by one...
HPR prysuitdeling span die kroon

HPR prysuitdeling span die kroon

“ ’n Goeie kop en ‘n goeie hart is altyd ‘n formidabele kombinasie. Maar wanneer jy ‘n geletterde tong of pen daarby voeg, het jy iets baie spesiaal!”- Oud President Nelson Mandela Op Donderdagaand,...
Hoërskool Piet Retief nuus

Hoërskool Piet Retief nuus

’n Graad 12-leerling van HPR, is onlangs gekies vir die Nasionale span vir Mind Sports South Africa (MSSA). Hoërskool Piet Retief se leerlinge woeker met hul talente! Lounay Fraser, Lounay het daarin geslaag om...
HPR Uitvoerende Raad 2019

HPR Uitvoerende Raad 2019

Baie geluk aan die leerders wat gekies is vir Hoërskool Piet Retief se Uitvoerende Raad vir 2019. Eerskomende naweek, gaan die nuwe HPR Uitvoerende Raad op ’n kamp waar hulle ’n reeks spanbou-oefeninge en...
HPR lewer uitstekende sportuitslae

HPR lewer uitstekende sportuitslae

Die afgelope naweek is die kaf van die koring geskei en het Hoërskool Piet Retief se netbal-, rugby- en hokkiespelers puik uitslae behaal in hul onderskeie wedstryde met uitstekende sportuitslae. Baie geluk aan al...
HPR redenaars vir 2018!

HPR redenaars vir 2018!

Baie geluk aan drie van Hoërskool Piet Retief se redenaars leerlinge wat onlangs gekies is om aan die ATKV-halfeindronde te gaan deelneem! Knap gedaan Amy Ballantyne en Miekè en Luco van der Walt! Amy het...

Weather in Piet Retief, Mkhondo

Piet Retief
clear sky
21.2 ° C
21.2 °
21.2 °
13 %
3.6kmh
0 %
Fri
21 °
Sat
28 °
Sun
29 °
Mon
31 °
Tue
30 °