31.9 C
Piet Retief
Sun, 20 Oct, 2019

Dra mekaar se laste

“Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in ‘n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom. Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.”- Galasiërs 6:1-2 Op Donderdag, 20 Junie 2019, het...

Silwerjare Dienssentrum geniet samekoms

Silwerjare Dienssentrum geniet samekoms
Silwerjare Dienssentrum geniet samekoms. “Niemand is immuun teen oud word nie, dit gebeur met almal en dit gaan met julle ook gebeur. Met ’n goeie leefstyl kan ’n mens darem goed oud word” - Oom Johan Engelbrecht. Op Donderdag, 23 Mei, het die lede van die Silwerjare Dienssentrum bymekaargekom vir ’n prettige oggend van saamkuier en lekker eet. Die...

Die belangrikheid van veilige oefening

Die belangrikheid van veilige oefening
Soos die jare aanstap, begin dit al hoe moeiliker raak om aktief te bly. Gereelde oefening is wel belangrik om te verseker dat jou liggaam nie verouder terwyl jy jonk van siel bly nie. Die eerste wenk vir oefening in jou silwerjare is om na jou liggaam te luister en nie jouself te ooreis nie. Om meer te doen...

Ontspannende voetmassering by Silwerjare Dienssentrum

Ontspannende voetmassering by Silwerjare Dienssentrum
Wat kan nou beter wees as ’n ontspannende voetmassering en smaaklike kos, wat gepaardgaan met goeie geselskap en ’n lafenis vir die keel? Op Donderdagoggend, 4 April, het lede van die Silwerjare Dienssentrum bymekaargekom vir ’n kuiertjie. Die lede is almal bederf met ’n ontspannende voetmassering, voetwas en –massering deur personeellede van drie plaaslike skoonheidsalonne naamlik Earth Angel, Marlique...

Boeresport vir Silwerjare Dienssentrumlede

Boeresport vir Silwerjare Dienssentrumlede
Boeresport vir Silwerjare Dienssentrumlede. Die son skyn, die voëltjies sing en die bloeisels verskyn oornag – verby is die ysige koue en die kuiertjies binnenshuis. Dis nou tyd vir Boeresport pret en plesier in die buitelug! Op Donderdag, 6 September, is die bejaardes van Silwerjare Dienssentrum aangenaam verras met ’n heerlike Boeresportdag. Die lede het almal by die Dienssentrum...

Dienssentrumlede kuier weer lekker

Silwerjare Dienssentrumlede kuier weer lekker
Donderdag, 12 Julie, was weer kuier-tyd en Silwerjare Dienssentrumlede het ’n aangename tyd gehad. Die NG Kerk in Piet Retief het die seniors geborg vir ’n smaaklike ete by Sunrise Restaurant en Rhona van Blerk het die gaste vermaak met pragtige sang en voorlesing. Terwyl allerlei staaltjies om die etenstafels uitgeruil is, het die Dienssentrumlede mekaar gewys dat hul...

Dames bedrywig by Huis Immergroen

Die dames is bedrywig by Huis Immergroen
Op die ouderdom van 89, spog mev. Marie Meyer met ’n pragtige stukkie hekelwerk en haar hande staan vir niks verkeerd nie. Tannie Marie sê dat sy truie toe-oë kan brei – en dít sonder ’n patroon, maar sy het nog nie eintlik probeer hekel nie en die kniekombersie uit skakerings van groen was haar eerste suksesvolle poging. Alhoewel...

Silwerjare Dienssentrum“Munch” saam

Silwerjare Dienssentrum
Die Engelse woord munch word gereeld gebruik om vir ander te verduidelik hoe lekker jy so pas geëet het en dit is beslis wat die lede van Silwerjare Dienssentrum gedoen het! Op Donderdag, 5 Oktober, het lede van die Silwerjare Dienssentrum heerlike saamgeëet by Munch Restaurant. Elkeen het hierdie bederf besonders baie geniet en dit word hartlik waardeer! Jaco...

Hennie Smit by Silwerjare Dienssentrum

Hennie Smit
Op Donderdagoggend, 31 Augustus, is die lede van Silwerjare Dienssentrum verras met ‘n heerlike oggend saam met Hennie Smit. Die lede het nie vooraf geweet wat hul gaan doen nie en was baie verras toe hul hoor dit is regtig Hennie Smit wat in die hoek sit en vir hulle wag. Tussen stories deel en saamsing, het almal die...

Huis Immergroen Nuus

Huis Immergroen Nuus - E.M. Hohls & S.L. Mhlanga
Huis Immergroen wil graag hiermee twee nuwe inwoners welkom heet! Baie welkom aan mev. E.M. Hohls. Mag u verblyf by dié tehuis vreugdevol wees! A warm welcome to Mrs S.L. Mhlanga who is a new resident at Huis Immergroen. May your stay be pleasant and may you feel at home soon. Die bestuur, personeel en inwoners wil graag ook...

A warm-hearted welcome

Welcome to Old Age Home
A warm-hearted welcome. Die afgelope paar weke was ’n bedrywige tyd vir die personeel sowel as die inwoners by Huis Immergroen. A warm-hearted welcome to Mrs Z.D. Zwane! The staff members and residents at Huis Immergroen wish you a pleasant stay and hope that you will feel at home soon. Baie welkom ook aan mev. Van Zyl, ‘n voormalige inwoner...

Bingo in Huis Immergroen

Bingo Huis Immergroen
Alhoewel van die inwoners steeds ‘n bietjie olik voel, sien hulle altyd kans vir ‘n bietjie Bingo om die gemoedere op te beur. Gelukkig is al die inwoners wat onlangs in die hospitaal was nou weer tuis en dit is werklik ‘n verheugenis om almal weer gesond terug te hê. Baie dankie aan die Coffee Shoppe se eienaars wat...

Weather in Piet Retief, Mkhondo

Piet Retief
broken clouds
31.9 ° C
31.9 °
31.9 °
14 %
3.9kmh
67 %
Sun
22 °
Mon
36 °
Tue
15 °
Wed
32 °
Thu
35 °