LPR neem deel aan rugbytoernooi

0
182

Ons 1ste – en O/11-rugbyspan het tussen 17 en 19 Maart by Laerskool Pionier, Volksrust aan ‘n rugbytoernooi deelgeneem. Ander deelnemende laerskole was:

Laerskool Pretoria-Oos, Laerskool Lydenburg, Laerskool CR Swart, Laerskool Ermelo en Huttenpark Laerskool.

Our rugby boys enjoyed the tournament and did very well. The results were as follows:

The 1st rugby team won 56-0 against Ermelo Primary School. LPR won 19-12 against Lydenburg Primary School. LPR won against CR Swart, 12-10. LPR won 27-7 against Huttenpark and beat Pretoria-Oos 37-5.

Hulle ontvang die trofee vir die Mees Aanskoulikste Rugby vir die week. Hulle word ook aangewys as die algehele wenners van die week! Carl-Hein Creydt word aangewys as beste O/13 agterlynspeler. Mooi so seuns, ons is baie trots op julle!

The U/11 rugby team won 15-5 against Laerskool Ermelo and won 17-5 against Huttenpark. They unfortunately lost against Lydenburg, CR Swart and Pretoria-Oos. Hier- die span ontvang die trofee vir die Mees Voortreflikste Gedrag by die toernooi. Welgedaan!

Thank you so much to our sponsors!

A big thank you to Norman and Marina Creydt and Rudolph Moolman for sponsoring shirts for both the U/11 – and 1st team.

Henry and Amanda Brown and Magda Niebuhr sponsored water and Energade. Marle and Andrew Thomas sponsored the ice.

Thank you to Piet Retief Superspar for water and Spur for touring shirts.

We really appreciate the sponsorships.

Baie dankie aan al die ouers wat die seuns op en van die veld af ondersteun het.

In besonder, baie dankie aan die 1ste span afrigters, oom Hennie Schlebusch en meneer Thabiso Mbatha en die O/11-afrigters PW Bruwer en Buks van Niekerk. Ons waardeer julle tyd, entoesiasme en afrigting van die seuns. Ons sien uit na ‘n goeie rugbyseisoen.