Piet Retief VLU – Tambuki Streek VLU-Konferensie

0
194

Tambuki Streek bestaan uit die volgende areas: Amersfoort, Ermelo, Piet Retief, Standerton, Volks-rust en Wakker- stroom en het die afgelope Saterdag by die pragtige Wetlands Game Lodge naby Wakkerstroom byeengekom om teen mekaar mee te ding in verskillende afdelings. Daar was 315 inskrywings wat beoordeel moes word.

Ons 21ste verjaarsdag skop af. Alna Kapp roep die vergadering tot orde en Dr. Paul Joubert open die konferensie. Maria Geldenhuys heet almal welkom. Wilana Claassen lees ‘n gedig vir Lizette Ehlers en steek die kers van herinnering aan. Alna stel die eregaste en be- stuur voor en ons sing die VLU-lied. Cindy Coetzee bring haar groeteboodskap as President van VLU-Mpumalanga en SAVLU. Lidmaatskaptoe- kennings word uitgedeel. Rita Wiesemann is ons spreker oor vrouwees. Alna Kapp word vir nog ‘n termyn as streeksvoorsitter verkies. Ons sny die verjaarsdagkoek en smul heerlik daaraan. Alna lees haar voorsittersverslag, Liese Pieterse die finansiële verslag en Junita van Rooyen die skakelverslag. Helena Joubert neem die prys- uitdeling waar.

Piet Retief VLU-Tak behaal verskeie prestasies.

Streeksartikels:

Hekelwerk – drasak in dik draad:

  1. Marie Geyer 87%
  2. Sonja du Toit 86%
  3. Helena Joubert 83%

Masjienwerk – wasgoedpennetjiesak:

  1. Suzette Joubert 84%

Breiwerk – selfoonsakkie:

  1. Sonja du Toit 89%

Handvlyt – geskenkblik:

  1. Santie du Toit 86%

Preservering – blomkoolpiekels:

  1. Sonja du Toit 79%

Lekkers – nougat:

  1. Wilana Claassen 90%
  2. Suzette Joubert 76%
  3. Sonja du Toit 75%

Blomme – beginners:

  1. Suzette Joubert 90%
  2. Emily Brits 89%
  3. Santie du Toit 87%

Blomme – gevorderd:

  1. Sonja du Toit 95%

Takposisie op streeksvlak:

  1. Piet Retief 2651
  2. Saligna 2348
  3. Talento Mulher 1840

Lid op streeks-vlak:

  1. Sonja du Toit 649

Provinsiale artikels wat deurdring na die Mpumalanga Kongres:

Skryfkuns:

  1. Lydia Vermaak 96%
  2. Wilana Claassen 90%

Fotografie:

  1. Suzette Joubert 91%

Handvlyt – lappop:

  1. Helena Joubert 90%
  2. Sonja du Toit 80%

Hekelwerk – mosaïekplekmat:

  1. Helena Joubert 80%
  2. Sonja du Toit 77%

Breiwerk – afdroogvadoeke:

  1. Helena Joubert 79%
  2. Emily Brits 74%

Masjienwerk – veeldoelige sak:

  1. Sonja du Toit 77%

Takposisie op pro- vinsiale vlak:

  1. Saligna 2237
  2. Piet Retief 2190
  3. Amersfoort 2153

Algehele Lidposi- sie:

  1. Sonja du Toit 956
  2. Helena Joubert 785
  3. Suzette Joubert 718

Algehele Takpo- sisie:

  1. Piet Retief 4921
  2. Saligna 4685
  3. Amersfoort 3777

Beginnerslid met meeste inskrywings:

Lydia Vermaak met nege artikels.

Baie geluk met die uitmuntende prestasies!

‘n Spesiale woord van dank aan Wetlands Game Lodge en Wakkerstroom-VLU tak vir ‘n heerlike dag.