Laerskool Piet Retief Beginnersdag

0
47

Beginnersdag – Gr 1’s van 2022 sprei hulle vlerke by Laerskool Piet Retief.

Beginners Day – Grade 1’s of 2022 spread their wings at PRPS

On Saturday the 23rd of October, the grade 1’s of 2022 came to visit us at Piet Retief Primary School. They also had the opportunity to meet our principal, Mr Bakker. They could also look around at all the work done by learners, which was on display in our school hall. The most exciting part was when they could explore the rest of the school!

Die kinders het saam met die Graad 1 personeel na die klaskamers gegaan waar hulle ‘n gediggie geleer het en toe kon hulle opgewonde na buite gaan!

Op die sportgronde het personeel hulle ingewag, om hulle ‘n bietjie touwys te maak met die sportsoorte wat ons aanbied. They started of with athletics, followed by rugby, soccer, cricket, netball and hockey exercises.

Aan die einde van die oggend het babbelende kinders weer by hulle ouers aangesluit.

Graad 1’s ons kan nie wag vir 2022 nie, dan is jy ‘n volwaardige Pietie!