Gholfnuus

0
44

Maandag 1 November 2021, ja, verkiesingsdag, maar ook ‘n pragtige dag vir gholf aangesien mens darem nie die heeldag stem nie. . .

Hierdie dag was ook nie sommer net ‘n gewone gholfdag nie en die formaat van “matchplay” en dan ook sommer saamgeflanste spanne van die spe-lers wat opgedaag het, het gesorg vir ‘n lekker dag van samesyn en goeie gholf.

Daar was 33 spe-lers op die dag en die resultate is as volg:

 1ste Plek – Deon  van Rensburg en Josè du Plessis.

Maar dis nie net hierdie spelers wat uitgeblink het nie, die volgende spelers het ook toekennings gekry:

Two club – Deon van Rensburg en Elizabeth Lewis

Nearest to the pin – Elizabeth Lewis.