Devan ry vir kanker

0
43

Op Saterdag 30 Oktober het Devan Smith aand die GXCC-kompetisie (Gauteng Cross Country Championship) deelgeneem.

Die talentvolle jong man het van hierdie geleentheid gebruik gemaak om bewusmaking van kanker te onder-steun en het dus met ‘n pienk “tutu” gery.

Hy het teen 11 ander motorfietsryers in die OR2 PRO-klas meegeding en gewen! Baie geluk Devan.