Interhuis Vrydag, 5 Maart 2021

0
250
Hoerskool-Piet-Retief-Interhuis

Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir TWK Agri (Pty) Ltd te bedank vir die trofeë en Piet Retief Spar vir die pragtige medaljes wat hulle vir ons geborg het.

U ondersteuning het ons in staat gestel om met die aankondiging van Vlak 1, op kort kennisgewing, ons jaarlikse Interhuisbyeenkoms aan te bied.