Virtuele Landsdienskamp

0
102
Virtuele Landsdienskamp
Donel Uys, Miane de Bruin en Cornelis Uys op die Hoërskool Piet Retief Virtuele Landsdienskamp

Vyf leerders, Dónel en Cornelis Uys, Nathan Ras, Miané de Bruin en Jamie du Plessis van Hoërskool Piet Retief het deelgeneem aan die Mpumalanga Landsdienskamp, vanaf 31 Julie tot 2 Augustus 2020.

Virtuele Landsdienskamp
Cornelis Uys by die Hoërskool Piet Retief Virtuele Landsdienskamp

Dit was met groot afwagting dat ons onsself voorberei het vir die nuwe avontuur, in ‘n huis en nie by ‘n avontuurkamp soos ons gewoond is nie . . . Covid-19 het baie veranderinge meegebring!

Erecting a tent in a bedroom and sleep in it as if you were in the field; preparing your own meals (including pudding!), taking part in a Zoom ‘Noot vir Noot’ competition with all the learners involved all over Mpumalanga, were the activities for the first day.  We called it a day with our evening devotions and went to bed with alarms activated to ensure we give the household members a surprise. It was really the best activity of the day – dusting glitter over the unsuspected household members at 03:00 in the morning, without them even realising what was happening.

Ons het begin met ‘n vroeë môre-oordenking en oefeninge om in die regte ingesteldheid vir die dag te kom en onsself te verwarm.  Ons was betrokke in die samestelling van ‘n hindernisbaan in en om die tuin en het mekaar uitgedaag om dit binne ‘n beperkte tyd te voltooi.  Ons was betrokke in ’n handvlytaksie deur die maak van ‘n kruis uit toiletrolhouers of  blomme uit eierhouers.  Daarna  het ons ons ‘honde’ vir ‘n stappie geneem, geklee in Landsdiensuitrustings om die gemeenskap bewus te maak van ons bedrywighede.

Lees oor ander skool opvoedingsprogramme. 

The principle of labour was demonstrated when the household members’ cars were washed and dried.   We then took part in some ‘Tik Tok” – dances.   For the evening meal, each one of us got a small ‘driepootpotjie” with the necessary ingredients, to prepare the vegetables and to build our own ‘potjiekos’!  The end result was really finger-licking good.   We barely made it through the evening programme and devotions, before we were all in our tents, and in dreamland.

Dag 3 begin weereens met die daaglikse oordenking en oefeninge.  Daarna is ‘n heerlike verrassings-ontbyt voorberei en bedien aan ons gasheer-familie, wat ons almal saam geniet het. En toe was dit tyd om op te pak en op te ruim.

Met die terugblik is ons bewus van die feit dat ons daarin geslaag het om die vier liefdesbeginsels van die Landsdiensbeweging tydens die kamp uit te beeld: liefde vir God, natuur, medemens en arbeid