CANSA relay

Na maande se beplanning was die dag uiteindelik hier. Vrydagaand, 18 Oktober by Hoërskool Piet Retief om 18:30 het die eerste ronde begin in die CANSA relay stryd teen kanker.

Daar was omtrent 200 mense en meeste van die spanne wat vir die CANSA relay ingeskryf het, het die hele nag iemand op die baan gehad. Een lid van die Super Run Team het 20km gehardloop. Dis ongeveer 50 rondes om die baan!

There was a festive atmosphere with all the games where teams could compete against each other.  In the drawing competition (while on the move) SW Kriek came first, with The Black Panthers and Stucky Motors a close second and third place respectively.  There were also other games like blindfolded musical chairs, a freeze-a-thon, water balloon with obstacle course and even a competition to get as many of your team as possible in a bag!

We were entertained by our local artists like Michael Blignaut, Marco Brits, Ananja de Bruyn, Lea-Ann Oelofse and Bertus Janse van Rensburg. Michael shared his first release with us and was also our MC.

Die rede vir hierdie aand is om geld in te samel wat vir ons gemeenskap se mense, wat kanker het, aangewend gaan word.  Die R13 620-00 wat ingevorder is, gaan dus daarvoor gebruik word. Ons wil graag hierdie byeenkoms ‘n jaarlikse instelling maak. Daar is so min van ons wat nie deur kanker op een of ander manier geraak word nie.  Tydens die “luminaria”, ‘n ronde waar geliefdes in herinnering gebring word, was daar min mense nié op die baan nie.

We would like to thank the following sponsors:

  • CANSA
  • Red Cactus
  • Mrs Daisy
  • Carol Carr
  • Colleen and Sie-bert Smith
  • Spar
  • Pick n Pay
  • Mama Mia
  • PG Bison
  • TWK
  • Spur
  • Piet Retief Primary School
  • Piet Retief High School staff, parents and learners
  • HPR Land Service.