Pietie Extravaganza 2019

The learners of Piet Retief Primary School showed off their talents during Pietie Extravaganza 2019 that were held on the 17th and 18th of September.

The community was treated to a Pietie Extravaganza 2019 woth variety of acts, including dancing, drama, instrumental and vocal performances.

Buiten die leerder-items, het sommige van die onderwysers en lede van die beheerliggaam ook hul “talente” gewys. Dit was waarlik ‘n genotvolle aand met vermaak uit die boonste rakke!

One thing is certain, Piet Retief Primary School has once again shown that they perform just as well on the stage as they do on the sports field.

Hierdie uitsonderlike vertonings sou nie moontlik gewees het sonder die positiewe insette van die hoof, mnr. Bakker, personeel, ouers, die beheerliggaam en deelnemers van Laerskool Piet Retief nie.

We are excited to announce that we are planning a sensational production that will hit the stage in 2020. Filled with great music, dancing and a story that will let your imagination take flight!

Ons wil graag die gemeenskap bedank vir hulle volgehoue ondersteuning. Dit is vir ons ‘ n voorreg om ons leerders se talente met u te deel.