HPR Prysuitdeling

Op Woensdag, 9 Oktober was dit tyd om hulde te bring aan leerders wat hul staal gewys het op die sportveld tydens die jaarlikse sportprysuitdeling.

Tydens die Akademiese Prysuitdeling op Donderdagaand het die Pieties behoorlik geskitter en is dit met trots wat die volgende prestasies uitgelig word.

Elné Labuschagne word aangewys as die Kultuur-persoonlikheid van 2019 en Beste Sportprestasie gaan aan Aneska Smit. Luco van der Walt is Sportman van die Jaar en Sportvrou van die Jaar word gedeel deur Mieke van der Walt en Lize de Beer.

“Never underestimate the power of dreams and the influence of the human spirit. We are all the same in this notion: The potential for greatness lives within each of us.” Quote by Wilma Rudolph

These words have never rung more true when you consider the gifted and hard-working learners of Piet Retief High School.

Alvin Bronkhorst ontvang die eer van Beste Buitesport presteerder.

Natuurlik laat die Pieties hulle nie net op sportgebied geld nie maar skuif hul ook agter die boeke in om te wys waar Dawid die aka-     demiese wortels begrawe het.

Die beste leerling in elke Graad is as volg:

  • Graad 8         Luzaan Durand             91.8%
  • Grade 9         Demi von Wissell           91.9%
  • Graad 10       Luco van der Walt         91%
  • Graad 11       Henry Britz                    90.1%
  • Grade 12       Klara Meyer                  93.5%

Johann Terblanche ontvang ‘n sertifikaat vir 100% skoolbywoning.

Die hoogste eer in die skool is natuurlik die Graad 12 leerlinge wat die “prestige” toekenning van Volle Ere-kleure ontvang, baie geluk aan:

  • Elné Labuschagne
  • Andile Mtshali
  • Melissa Erasmus
  • Nobubelo Moyo
  • Mieke van der Walt
  • Nathan Greyling
  • Tiaan Janse van Vuuren
  • Armand Coetzee
  • Johann Terblanche
  • Bianca Meyer
  • Elizabeth Carr
  • Kyle Maree
  • Carla Pretorius
  • Christian Weber

And the cherry on this spectacular cake was the DUX- Learner, Klara Meyer. Well done young lady!

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders wat elke dag hul beste gedoen en gelewer het om ware ambassadeurs te wees.

Congratulations to each and every learner who received recognition for their hard work. To those who might not have received an award, keep up the great work – the teachers appreciates your effort and will continue to support you in every way.