Laerskool Piet Retief Beesprojek

Die Laerskool Piet Retief se Beesprojek spog met ‘n fenominale R200 000 wat ingesamel is deur ons leerders.

Die projek is in Augustus geloots en het die 1ste Oktober tot ‘n einde gekom.

During this time learners had to make the different targets set for them to wear funny socks, funky pants and shoes. When we reached the R100 000-00 target we had the ice bucket challenge and on the R160 000-00 target we had a colour bash on the rugby field.

Die hoogtepunt was egter toe mnr. Bakker op 14 Oktober groen geverf is en op die skool se dak gaan sit het, terwyl die kinders hom toegejuig het!

Daar is verskeie gelukkige trekkings gedoen vir almal wat ‘n boekie verkoop het, asook ‘n trekking vir die onderwysers en natuurlik ‘n trekking vir die onderwyser wie se klas die meeste boekies verkoop het.

Congratulations to the following children who were the lucky draw winners:

Bianca Blignaut, Ingrid Nieuwenhuizen, Emma Fouché, Maronelle vd Walt, Bandele Ntuli, Pretty Nxumalo, Salayman Osman and Stembiso Mbhele.

Geluk aan Juffrou Lourens wat ‘n geskenkbewys van Pizzalito’s gewen het.

Juffrou Marnewick was die gelukkige wenner van die naweek-wegbreek.

The following children sold the most tickets and received a cash prize:

  • 4th – Qiniso Mnisi, Jessica Tosen
  • 3rd – Josua Pot-gieter
  • 2nd – Amy Creydt.

Congratulations to Dihan Villet who sold 360 booklets and won a laptop.

Die Gr. 5M klas wen ‘n ete by die Spar, omdat hulle ‘n reusebedrag van R40 000-00 ingesamel het.

Die gelukkige trekking vir die onderskeie pryse is deur die beheerliggaam gedoen en die uitslag is as volg:

  • 5de – Hamper van Spar – Leo Stucky
  • 4de – TV – Arno Villet
  • 3de – R2 000-00 geskenkbewys – Leana van Niekerk
  • 2de – 2x Blesbokke – Mduduzi
  • 1ste – Bees – Arrie Basson.

Laerskool Piet Retief bedank graag die gemeenskap van Piet Retief vir hulle getroue ondersteuning!

Sonder die borge, ouers en die gemeenskap van Piet Retief sou hierdie projek nie so ‘n groot sukses gewees het nie.