Entrepreneursdag

Op Maandag, 2 September het Laerskool Piet Retief se vindingryke Graad 7-leerlinge  weer sakke vol geld gemaak met hul entrepreneursdag.

Die leerders het tougestaan om hulle aankope te doen en met al die glimlagte op hul gesigte was dit voorwaar ‘n teken van ‘n genotvolle Entrepreneursdag vir almal.

All the learners were super excited about the colourful stands filled with tasty food, cold drinks and for those with a sweet tooth colourful, mouthwatering sweet stuff awaited.