Spur Bergfietsliga uitslae
Spur Bergfietsliga uitslae

Op Saterdag, 20 Julie, het die wind nie in die 309 deelnemers se guns getel by die tweede ronde van die “Spur Challenge” nie.

Deelnemers het van reg oor Mpumalanga gekom om te kom deelneem. Hoërskool Piet Retief het vir die wedren as gasheer opgetree en die dag was ’n groot sukses.

Laerskool Piet Retief staan nie terug vir enige ander skool nie en lê nou vierde van 20 laerskole, ten spyte van die wind.

Die Pieties se uitslae was soos volg:

Die 7-8 jaar meisiegroep: (14 deelnemers)

  • Ernesti Fivas – 9de
  • Anlea Potgieter – 11de

Die 7-8 jaar seungroep: (33 deelnemers)

  • WC van Schalkwyk – 2de
  • Miwan Smit – 7de
  • Morné van Niekerk – 11de
  • Philip Potgieter – 14de
  • Ludwig Putter – 15de
  • Henro Oosthuizen – 16de
  • Johannes Van der Meulen – 20ste
  • Heinrich Kusche – 23ste
  • Arno Swanepoel – 29ste
  • Umathi Sithole – 32ste

Die 9-10 jaar meisiegroep: (17 deelnemers)

  • Miané van Barneveld – 3rde
  • Louise Moolman – 10de
  • Bianca Hattingh – 11de
  • Gizelle van den Berg – 13de
  • Anri Rautenbach – 14de
  • Karla Botha – 16de

Die 9-10 jaar seungroep: (21 deelnemers)

  • De Wet Barnard – 4de
  • Pedri Pienaar – 5de
  • Armandt Human – 9de
  • Anton Swanepoel – 17de
  • Lian Keet – 18de
  • Jandre Potgieter – 19de
  • Wian Swanepoel – 20ste

Die 11-12 jaar meisiegroep: (24 deelnemers)

  • Kaylee Lerm – 6de
  • Marie Fivas – 13de

Die 11-12 jaar seungroep: (29 deelnemers)

  • Janco Putter – 4de
  • Gilles van der Meulen – 7de
  • Stefan Moolman – 8ste
  • Steyn Fourie – 12de
  • SJ van Barneveld – 15de
  • Donovan Smit – 19de
  • Frikkie Werner – 20ste
  • Pedre van den Berg – 22ste

Die 13-14 jaar meisiegroep: (17 deelnemers)

  • Luzaan Durand – 2de

Die 13-14 jaar seungroep: (37 deelnemers)

  • Henre Putter – 8ste
  • Henco du Plessis – 12de
  • Ruan Oosthuizen – 13de
  • Christiaan Pienaar – 17de
  • Adriaan Moolman – 24ste
  • Jandra Van Deventer – 37ste

Die 17-18 jaar seungroep: (23 deelnemers)

  • Alvin Bronkhorst – 3de
  • Ruben Lamprecht – 12de
  • PJ Van Aardt – 13de
  • Petrus Lourens – 19de

Die fietsryers sien uit na die volgende wedren op Saterdag, 3 Augustus, wat by Curro in Nelspruit aangebied gaan word.

Sterkte julle!