Mini Miss RSA-finalis

Karla Botha (10) van Piet Retief is ‘n bewys dat ’n mens nooit te jonk is om jou drome te laat realiseer nie.

Mini Miss RSA-finalis - Karla Botha
Sterkte Karla!

Hierdie jong dame is gekies as ’n finalis by die Mini Miss RSA-kompetisie, voorwaar ’n besonderse prestasie! Een van die vereistes van die kompetisie is om uit te reik na jou gemeenskap. Sy het gekies om haar liefde vir mense te wys deur by die Huis Immergroen inwoners te gaan kuier en vir hulle elkeen ’n geskenkie te gee.

Die Winter Warmer geskenkpakkies was ’n lekker bederf vir die inwoners en hulle was opreg dankbaar. Vir haar volgende projek benodig Karla egter hulp vanaf die gemeenskap; enige donasies (blikkieskos, sanitêre ware, ens.) sal opreg waardeer word.

Vir meer inligting of om ’n bydrae te maak tot haar volgende projek, kontak gerus vir Lizelle Botha op 060 657 1000.

Die finaal van hierdie kompetisie sal by die Wawielpark-vakansieoord te Klerksdorp gehou word, tussen 21 en 24 September. Sterkte Karla!


Miss SA Final Pageant is Here

“The truest form of beauty is that of a beautiful heart.” The residents of Mkhondo are very proud of Mkhondo, Ntandoyenkosi Kunene, The town’s very own Miss SA finalist.

This year’s glittering Miss South Africa pageant, presented by Sun International in collaboration with Cell C, takes place in the Big Top Arena at Carnival City Casino and Entertainment World this Saturday, 19 March.

Miss SA Final Pageant is Here
Miss SA Final Pageant is Here

Ntandoyenkosi’s parents, siblings and all her relatives would like to express their sincere gratitude to the people of Mkhondo for their prolonged and great support for her on her journey towards the final pageant.

Thank you very much to all of you! Remember, everyone can watch a spectacular twohour live broadcast of the final event on DSTv, channel 161, this coming Saturday, 19 March, from 17:00 to 19:00. Tune in and don’t miss it!