HPR Rugby Grootskole Virseker Beker

Op Saterdag, 8 Junie 2019, het Hoërskool Piet Retief aan die laaste wedstryde van die Grootskole Virseker Beker deelgeneem.

Die Grootskole Virseker Beker uitslae is soos volg aan die Excel-sior Nuus deurgegee:

Mpumalanga 1ste ronde (Grootskole Virseker beker Afdeling 2)

Rugby:

0/15A wen teen Secunda 32-12

0/15B verloor teen Ligbron 17-21

0/16A verloor teen Ligbron 7-24

0/16B verloor teen Ligbron 0-29

2de span verloor teen Ligbron 10-16

1ste span verloor teen Secunda 14-20

Die derde span wen 12-10 teen Ligbron van Ermelo en word ook as die wenners van die Grootskole Virse-ker Beker vir derde spanne vir 2019 aangewys.

Hierdie span pluk die vrugte van maande se harde oefening, opoffering en spel, baie geluk!