HPR – PUK 16 Rugbywenners en Sportskool 2019

Welgedaan Hoërskool Piet Retief! Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Piet Retief gaan deelneem aan die PUK 16 Sportreeks finaal, te Potchefstroom, en die volgende uitslae is aan die Excelsior Nuus bekendgemaak: Netbal: O/14 – verloor 8-9 teen Hoërskool Fochville (speler van die wedstryd: Gugu Zulu)

O/15 – wen 20- 15 teen Hoërskool Riebeeckrand (Speler van die wedstryd: Lize de Beer) O/16 – verloor 18-28 teen Hoërskool Riebeeckrand (speler van die wedstryd: Tiyandza Shongwe)

Tweede span – wen 27-18 teen Hoërskool Vryburg (speler van die wedstryd: Nokthula Mthethwa) Eerste span – verloor 29-30 teen Hoërskool Overvaal (speler van die wedstryd: Lethu Zulu) Hokkie (meisies): O/14 – eindig gelykop teen Hoërskool Wolmaransstad met 2-2 (speler van die wedstryd: Sazi Mdletshe). Speel uit vir eerste/ tweede plek. O/15 – wen teen Hoërskool Fochville met 2-1 (speler van die wedstryd: Hlengiwe Dladla).

Speel vir eerste of tweede plek. O/16 – wen teen Hoërskool Wolmaransstad met 2-0 (speler van die wedstryd: Karlien Weber). Speel vir Plaat 5-6. Tweede span – wen 4-0 teen Hoërskool Schoonspruit (speler van die wedstryd: Mieke Fouche). Speel vir Plaat 5-6. Eerste span – wen 2-1 teen Hoërskool Leeuwenhof (speler van die wedstryd: Miekè van der Walt).

Speel vir Plaat 5-6. Hokkie (seuns): O/16: wen Hoërskool Overvaal 4-0 (speler van die wedstryd: Michael Jardim), wen Hoërskool Ferrum 1-0 (speler van die wedstryd: Michael Jardim), wen Hoërskool Oosterland met 5-4 (speler van die wedstryd: Sikelela Simelane), verloor 0-4 teen Hoërskool Oosterland (speler van die wedstryd: Estiaan Coetzer).

Eerste span – wen 5-0 teen Hoërskool Riebeeckrand (speler van die wedstryd: James Rust) en verloor 2-1 teen Hoërskool Oosterland (speler van die wedstryd: Rudolph van Vuuren). Rugby: O/14 – wen 24-5 teen Hoërskool Vryburg (speler van die wedstryd: Timothy Ntshangase) O/15 – verloor 7-0 teen Hoërskool Vryburg (geen speler aangekondig nie) O/16 – wen 25-7 teen Hoërskool Fochville (speler van die wedstryd: Deacon Pretorius)

Tweede span – wen 31-5 teen Hoërskool Riebeeckrand (speler van die wedstryd: Thulani Nkosi) Eerste span – verloor 26-19 teen Hoërskool Vryburg (speler van die wedstryd: Leon du Toit) Skaak: HPR se skaakspanne wen al hul wedstryde teen Hoërskool Oosterland (5.5/4.5), Hoërskool Bekker (9/1), Hoërskool Stoffberg (7.5/2.5), Hoërskool Riebeeckrand (10/0), Hoërskool Schoonspruit (6/4), Hoërskool Fochville (10/0) en in die finaal teen Hoërskool Ferrum (6,6/3.5)

Die volgende leerlinge is aangewys vir beste prestasie vir spanposisie: Louis Musoke, Carwyn Venter, Owethu Dlamini en Henno Smit HPR behaal die volgende plekke in die PUK 16 Sportreeks: O/16-netbal – tweede plek HPR netbal – algeheel vierde plek O / 1 6 – h o k k i e (seuns) – wenners en behaal ook ’n algehele derde plek in die senior afdeling van die PUK 16 HPR hokkie – behaal algeheel vierde plek O/14-rugby – wenners O/15-rugby – naaswenners O/16 – wenners

Tweede rugbyspan – behaal 5de plek Eerste rugbyspan – 6de plek HPR rugby – algehele wenners Skaak – algehele wenners Hoërskool Piet Retief is ook aangekondig as die NWU PUK 16 Rugbywenners en verwerf ook ’n trofee vir Sportskool vir 2019.