HPR Uitvoerende Raad 2019
HPR Uitvoerende Raad 2019

Baie geluk aan die leerders wat gekies is vir Hoërskool Piet Retief se Uitvoerende Raad vir 2019.

Eerskomende naweek, gaan die nuwe HPR Uitvoerende Raad op ’n kamp waar hulle ’n reeks spanbou-oefeninge en ook leierskapontwikkeling gaan doen – geniet elke oomblik daarvan!

Seuns: Armand Coetzee, Barry Odendaal, Christian Weber, Hardus Stapelberg, Johann Terblanche, Karl Schütte, Kyle Maree, Martin Zulu, Nathan Greyling, Njabulo Dladla, Rian Fourie, Sinenhlanhla Ngidi, Siphosethu Bophela, Stefan de Beer, Thabang Nzuza, Tiaan Bornman, Tiaan Jansen Van Vuuren en Will Mokoena.

Dogters: Andile Mtshali, Aneska Smit, Bianca Meyer, Bianca Niebuhr, Carla Pretorius, Chelsey Pols, Jordan Perumal, Klara Meyer, Lethu Zulu, Lilly Carr, Melissa Erasmus, Mieke Fouché, Miéke van der Walt, Monique Potgieter, Nobulelo Moyo, Owethu Phonela, Xiluva Chauke en Yasira Joosub.


“The challenge of leadership is to be strong, but not rude; be kind, but not weak; be bold, but not bully; be thoughtful, but not lazy; be humble, but not timid; be proud, but not arrogant; have humour, but without folly.” – Jim Rohn