NRS
The first hockey team won with 2-0

Op Donderdag, 19 April, het Laerskool Piet Retief se senior wintersportspanne na Vryheid vertrek waar daar heerlik rugby, netbal en hokkie gespeel is teen NRS (Nuwe Republiek Skool).

Netball: The First and Second netball team had strong opponents but still played their hearts out. Unfortunately, both teams lost their games, but keep up the hard work. The Third netball team had the spectators on their feet throughout their game, but also lost with a final score of 9-6.

The U/11 netball girls had a tough game and ended with a draw of 6-6 whilst the U/10 netball team remains undefeated and won their game with a final score of 14-2. Hokkie: Die Eerste Span wen met 2-0 na ’n tawwe wedstryd terwyl die Tweede Span hul wedstryd eindig met geen punte op die telbord vir beide spanne nie.

Die O/11 meisies speel ’n barshou en vind die meeste van hul wedstryd in hul doelgebied plaas. Hul wen met ’n gemaklike 2-0. Die O/10 hokkiespan het behoorlik gestraal van opgewondenheid aangesien dit hul eerste wedstryd vir die seisoen was en ook die eerste keer dat hulle op ‘n groot veld speel.

Ongelukkig kon die meisies slegs een doel aanteken en was dit nie genoeg om ’n oorwinning te behaal nie.

Rugby: The First Team had a hard time as they were playing against a team full of Northern-Natal players but nothing could stop them and they stayed determined right ‘till the end. Unfortunately, they lost with a final score of 11-12, but played very well. The Second Team tried their best but also lost with a final score of 19-7. Well played all! Die Derde Span speel ’n mooi wedstryd en kry vinnig die oorhand oor hul opponente. Hul wen met ’n gemaklike 10-0 op die telbord.

Baie geluk! The U/11 rugby team had a phenomenal game and showed the spectators what an excellent game plan looks like. They won 47-0. What a game! Die O/10 seuns het twee wedstryde gespeel waarvan hul eerste teen Pionier (Volksrust) te staan gekom het. Die jong manne wen hierdie wedstryd met goeie gees en kom teen NRS te staan.

Vroeg in die wedstryd was Piet Retief met 0-5 agter, maar vinnigvinnig swaai hul die wedstryd handomkeer en wen met ’n pragtige eindtelling van 27-5. The U/9’s had a tough game and at halftime the score was still 0-0.

During the second half of the game, Piet Retief managed to score a try, ending the game with a win of 7-0. The senior teams will participate in Newcastle on Saturday, 5th May 2018. Please support these young and vibrant sport stars as they so love what they are doing.