LPR sportspanne toer
Eerste rugbyspan

Verskeie rugby-,netbal– en hokkiespanne van Laerskool Piet Retief het onlangs gaan toer en die spelers het hulself gate uit geniet. First rugby team in Volksrust: From 25-28 March, the First rugby team attended a rugby tournament in Volksrust.

Soos gewoonlik was die rugbytoer ’n fenomenale sukses. Party spelers het só goed ontwikkel dat hulle nou vanaf die reserwebank gevorder het na permanente spelers – baie geluk kêrels. The team played 5 games of which they won 3. Congratulations to the player who excelled, Rouwan Mitchell (captain).

He was an exceptional example. Piet Retief se eerste rugbyspan eindig derde in die toernooi, slegs 1 punt agter die ander twee spanne, wat gesamentlik die eerste plek gedeel het. Ayliff Todd injured his neck and we wish him a speedy recovery. Good luck to a spectacular rugby season ahead! Eerste netbalspan te Pongola: Op Dinsdag, 27 Maart, het 10 opgewonde netbalspelers na Pongola gereis vir ’n propvol netbaltoer. Met hul aankoms het die eerste dag se verrigtinge sommer dadelik afgeskop en die meisies van verskeie skole is in gemengde spanne opgedeel en miniwedstryde is teen mekaar gespeel.

Dít het gesorg vir goeie spangees en die meisies het op hierdie wyse sommer vinnig maats gemaak.

On Wednesday, 28 March, the girls attended a netball clinic. Later the same day, they played in their respective school teams and the results were as follows: Pieties beat Heuwelland 8-2 Pieties beat Arboretum 9-4 Pieties beat Pongola 7-1 Pieties beat Veldenvlei 11-1 Pieties lost to Paulpietersburg 8-7 Pieties drew 3-3 against Lucas Meyer Elke jong dame het uitmuntend gespeel en die toer terdeë geniet.

Congratulations to the following girls for being nominated as best players in their positions: Yandisa Sukazi (Goal) and Sinothando Thusi (Defender) First hockey tour in Pongola: On Tuesday, 27 March, the First hockey team attended a hockey tour in Pongola and the weather conditions were excellent. The girls learned a lot of new techniques and had lots of fun.

Gedurende die drie-dag toernooi, het die span vyf wedstryde gespeel. Piet Retief wen vier wedstryde en eindig gelykop in die vyfde. Baie geluk aan die meisies wat almal doele aangeteken het: Nqobile Masuku, Stefanie Maritz en Livi Meyer. Congratulations to the four girls who won medals for players of the match: Nina Creydt, Amanda Dube, Tinique Roelofse and Nqobile Masuku. O/11 rugbytoer in Vryheid: Die rugbytoernooi was vanaf 25-28 Maart in Vryheid en daar is uitstekende rugby gespeel.

Tydens die eerste wedstryd teen Lydenburg, was Piet Retief steeds die voorlopers met 19-15 toe die sirene blaas. Die opponente druk in beseringstyd ’n drie en wen die wedstryd met ’n eindtelling van 20-19. Op Maandag, 26 Maart, verslaan Pieties Arborpark met 51-0 en Dinsdagoggend, 27 Maart, se wedstryd word kortgeknip en Piet Retief wen teen Huttenpark met ’n eindtelling van 43-0.

During the afternoon games, Piet Retief beat JJ van der Merwe with a score of 20-5 and the last game against Pretoria-East was a tough one. Piet Retief won this game as well, with a score of 19-15. Baie geluk aan Stefan Moolman, wat as agterspeler van die toernooi aangewys is. Piet Retief verower ’n silwermedalje vir hul tweede plek in die toernooi – knap gedaan kêrels. U/11 Netbal tour in Pongola: “Netball is about passion, the love for the game. We stick together through thick and thin.

We stand up for each other.” The U/11’s performed exceptionally well during their Pongola tour from 27-29 March. At the end of the tournament, the Piet Retief U/11 netball team was undefeated and congratulations are in order to Siya Sibanyoni and Lethu Mthethwa, who were chosen as two of the top 10 players during the tournament. Thanks to all our sponsors. U/11 hockey tour to Pongola: They toured to Pongola on 27 March and played 3 games.

Die meisies wen twee van hul wedstryde en eindig gelykop in die derde wedstryd – pragtig meisies! Baie geluk aan die twee meisies wat medaljes ontvang het vir spelers van die wedstryd: Emma du Plessis en Zama Nhlabathi.