LPR atlete woeker voort
Trophy winners (from left to right) Aphiwe Khumalo, Sbongakonke Nhlapo, Lungelo Sibiya, Zander Coetzee, Stefanie Maritz and Siyabonga Mnguni together with Piet Retief Primary’s Principal, Mr. P. Roodt

Vir die atlete, gevul met groot verwagtinge, het Saterdag, die 28ste Januarie aangebreek en was hulle reg om die kompetisie by die horings te pak!

Die busse het een na die ander gearriveer en Laerskole Pionier, Amsterdam, Ermelo asook Ermelo English Primary het die byeenkoms by Laerskool Piet Retief bygewoon. Vandat die eerste skoot om 08:30 geklap het, het daar onvermydelike opwinding op die baan en oor die veld geheers.

Die verrigtinge het afgeskop met ’n kampioenaflos en het die skare ’n voorsmakie gegee van hoe die dag sou eindig. Elke deelnemer het sy/haar beste gelewer om ’n blink medalje op te raap. Met heelwat rekords wat gespat het en ’n paar wat naelskraap gemis is, het die dag met goeie sportmangees geëindig.

’n Hoogtepunt was beslis die O/13 seuns afloswedloop. Dié vier seuns het behoorlik skoonskip gemaak en die laaste goue medalje vir die dag huis toe geneem. The athletes excelled in their different items and were rewarded with beautiful trophies: Aphiwe Khumalo – Best boy field athlete (Pionier) Stefanie Maritz – Best girl field athlete (Piet Retief) Sbongakonke Nhlapo – Best boy track athlete (Pionier) Lungelo Sibiya – Best girl track Trophy winners (from left to right) Aphiwe Khumalo, Sbongakonke Nhlapo, Lungelo Sibiya, Zander Coetzee, Stefanie Maritz and Siyabonga Mnguni together with Piet Retief Primary’s Principal, Mr. P. Roodt athlete (Pionier) Zander Coetzee – Best boy middle distance athlete (Piet Retief) Stefanie Maritz – Best girl middle distance athlete (Piet Retief) Stefanie Maritz – Victrix Ludorum (Piet Retief) Siyabonga Mnguni – Victor Ludorum (Laerskool Ermelo)

Thank you to all the parents who offered their help and assisted at the different food stalls. The visitors had a lovely spread of eats and drinks to choose from and everything went smoothly. Thank you to the personnel from Piet Retief Primary School for all your hard work in making the event a huge success. Everyone can be proud to call themselves a Pietie!