Varkgriep en meningitis doen die rondtes
Varkgriep en meningitis doen die rondtes

Daar is onlangs ‘n groot hoeveelheid mense opgeneem in die hospitaal vir een van dié twee gevaarlike siektes.

excelsior-16-september-2016-meningitisSimptome vir die H1N1 griep, oftewel varkgriep is soortgelyk aan dié van ‘n gewone verkoue of erge griep. Simptome om te monitor is koors wat wispelturig is, hoes, seer keel en ‘n loop- of toe neus. Waterige, rooi oë en lyfseer is ook simptome om dop te hou. Hoofpyne, moegheid, diarree en selfs naarheid val onder simptome wat moontlik kan dui op varkgriep.

Die varkgriepsimptome behoort ongeveer een tot drie dae nadat ‘n persoon aan die virus blootgestel was te ontwikkel. Raadpleeg dadelik jou geneesheer indien Typical symptoms of the H1N1 virus (swine flu) jy vermoed dat jy moontlik aan hierdie gevaarlike virus blootgestel is. Cases of individuals who have contracted meningitis (breinvliesontsteking) have also been reported. Meningitis is an inflammation of the lining around the brain and spinal cord.

There are two types of meningitis, one is viral and the other is bacterial. Symptoms of viral meningitis include headaches, dislike of bright lights, neck stiffness, fever and nausea/vomiting. Symptoms of bacterial meningitis are mainly the same as for a viral infection. If you suspect that you might have contracted meningitis, urgently contact your health practitioner. This is a very dangerous virus and admission to a hospital is inevitable and crucial.