24 C
Piet Retief
Saturday, 22 September, 2018
’n Spaarvarkie vir wanneer die spaargeld min is

Spaarvarkie vir wanneer die spaargeld min is

Inflasie styg, BTW is verhoog, daar is minder geld om te spaar en beslis nie geld vir ’n duur spaarvarkie nie! Op Donderdag, 24...
Kaleidoskoop het sommer drié Florence Nightingales

Kaleidoskoop het sommer drié Florence Nightingales

Op Saterdag, 12 Mei 2018, is Internasionale Florence Nightingale Dag, of te wel Verpleegstersdag, gevier en die VLU Kaleidoskoop- dames het terselfdertyd heerlik saamgekuier....
Saligna-tak

VLU Saligna-tak hou hul hande besig

Op Donderdag, 19 April, het die dames van die VLU Saligna-tak hul maandelikse vergadering gehou en hulle het baie geleer tydens die oggend! Alhoewel...
Saligna-tak

VLU Saligna-tak dink na oor hul finansiële toekoms

Op Donderdag, 15 Maart, het die VLU Saligna-tak ’n baie insiggewende vergadering gehad by Annemarie Davis se huis. Mareli Bisschoff, van TWK Versekering, het...
Vroue Landbou-Unie

Vroue Landbou-Unie Piet Retief-tak maak skoonskip

Op Saterdag, 24 Februarie, was die Vroue Landbou-Unie Tambuki Streek se jaarlikse Konferensie by die Waterfront in Standerton gehou. Platrand-tak het die ander takke...
VLU Salignatak is een jaar oud

VLU Salignatak is een jaar oud

Op Donderdag, 22 Februarie, het die VLU Salignatak hul jaar afgeskop met ’n vergadering, waarna ’n koek-en-tee gehou is om lekker te kuier. Die...
VLU

VLU Piet Retief-tak vind uit oor vuur-veiligheid

Op Maandag, 19 Februarie, het die lede van die VLU Piet Retief-tak ’n vergadering gehad waarin hulle meer geleer het oor wat hulle moet...
Silvia Böhmer tree af

Silvia Böhmer tree af

Vir die afgelope 34 jaar, was Silvia Böhmer die “blomme-tannie” van die dorp wat almal gehelp het om die goeie tye te vier en...
VLU Kaleidoskoop

Voorspoed vanaf die VLU Kaleidoskoop

Met die leuse van die VLU Mpumalanga wat lui, “In die belang van vroue en gemeenskappe” en die komende jaar se tema, “Hef ‘n...
VLU Saligna-tak afsluiting

VLU Saligna-tak afsluiting

Op Donderdag, 23 November, het die dames van die Saligna-tak hul afsluiting vir die jaar gehou. Rondom ’n tafel gedek met die heerlikste vingerhappies,...
B.F.F – Be Fearlessly Free!

B.F.F – Be Fearlessly Free!

B.F.F – Be Fearlessly Free! Die dames van Victorious Women in Christ woeker steeds voort met uitreike na verskeie Laer- en Hoërskole in Piet...
VLU Piet Retief-tak nuus

VLU Piet Retief-tak nuus

Op Dinsdag, 24 April, is daar weer lekker saamgekuier deur die dames van die VLU Piet Retief tak. Op ‘n dag het ‘n skrywer...

Also read

Soccer News

The Mkhondo Promotion Soccer League had a major kick off with the running leagues which are the Thandakukhanya Promotion League based in Piet Retief...