Grootskole Virseker Beker uitslae

Grootskole Virseker Beker uitslae

Op Saterdag, 18 Mei 2019, het Hoërskool Piet Retief weer deelgeneem aan die Mpumalanga eerste ronde (Grootskole Virseker Beker Afdeling 2), en teen Hoërskool Rob Ferreira van Witrivier te staan gekom.

Die Grootskole Virseker Beker uitslae is soos volg aan die Excelsior Nuus voorsien: Hokkie: 1ste span – Wen 3-0 2de span – Wen 2-0 O/16 – Verloor 0-1 O/15 – Wen 4-0 O/14 – Wen 2-0 Rugby: 1ste span – Wen 39-12 2de span – Wen 49-7 0/16A – Verloor 19-21 O/16B – Wen 28-5 O/15A – Wen 41-0 O/14A – Verloor 12-17 O/14B – Verloor 5-31 Die seunshokkie het gedurende die week gespeel en die uitslae was soos volg:

Die Junior seuns wen 4-0 teen Curro Secunda. (Speler van die wedstryd: Raimar Paul) Senior seuns speel gelykop teen Evander. (Spelers van die wedstryd: Dylan Von Wissell en Lior Theron) Baie geluk en sterkte met julle volgende kragmetings.

HPR athletes compete in cross country trials

HPR athletes compete in cross country trialsSeven of the cross country athletes from Piet Retief High School competed in the Gert Sibande ASA Cross Country trials held on Saturday, 18 May 2019. Two of the athletes excelled and were chosen to represent Mpumalanga at the Interprovincial Championships.

Elizabeth Carr came third in the junior girls division, 6 kilometre category and Karabo Mnguni also came third in the under 14 boys, 4 kilometre category. The championships will be held in Middelburg on Saturday, 1 June 2019. Good luck Elizabeth and Karabo!