HPR presteer by Grootskole Virseker Beker

HPR presteer by Grootskole Virseker Beker

Op Woensdag, 17 April, het Hoërskool Piet Retief se rugby-, hokkieen netbalspanne plaaslik deelgeneem aan die eerste ronde van die Grootskole Virseker Beker teen Hoërskool Lydenburg wat kom besoek aflê het.

Die Virseker Beker uitslae is aan die Excelsior Nuus bekend gemaak: Rugby: O/14A – wen 47-5 (Speler van die wedstryd: Rouwan Mitchell) O/15A – wen 65-5 (Speler van die wedstryd: Henno Delport) O/15B – wen 31-0 (geen speler benoem nie) O/16A – wen 49-17 (Speler van die wedstryd: Warrick Harcombe)

Derde span – wen 60-0 (geen speler aangewys nie) Tweede span – wen 34-7 (geen speler aangewys nie) Eerste span – wen 27-5 (Spelers van die wedstryd: Allester Giles en Simphiwe Phiri) Die Eerste span se punte is aangeteken deur Karl Schutte, Simphiwe Phiri en Leon du Toit, elk met drie drieë.

Allester Giles het twee verdoelings en een strafskop oorgeskop. Netbal: O/14A – verloor 3-17 (Speler van die wedstryd: Sinothando Thusi) O/14B – verloor 4-29 (geen speler aangekondig nie) O/15A – verloor 5-28 (geen speler aangekondig nie) O/15B – verloor 8-13 (Speler van die wedstryd: Lize Beneke) O/16A – wen 21-3 (Speler van die wedstryd: Cayla Creydt) O/16B – wen 16- 12 (Speler van die wedstryd: Bridget Nkosi) Tweede span – verloor 6-18 (Speler van die wedstryd: Nthando Banda)

Eerste span – verloor 26-32 (Speler van die wedstryd: Tsholofelo Rammontsha) Hokkie: O/14 – wen 14-0 (Speler van die wedstryd: Nina Creydt) O/15 – wen 6-0 (Speler van die wedstryd: Cherene Brits) O/16 – gelykop 1 elk (Speler van die wedstryd: Kerstin Gevers) Tweede span – gelykop 2 elk (Malaika Shongwe) Eerste span – wen 2-1 (Speler van die wedstryd: Nadeli Buthelezi)

Hokkie (seuns): Juniors – verloor 3-0 teen Hoërskool Secunda (geen speler aangewys nie) Seniors – verloor 2-1 teen Hoërskool Volksrust (geen speler aangewys nie) Knap gedaan aan HPR se sportspanne wat puik wedstryde gespeel het asook die rugbyspanne wat almal skoonskip gemaak het.