LPR vs NRS uitslae

LPR vs NRS uitslae

Op Dinsdag die 16de April, het Laerskool Piet Retief hulle teenstanders van Vryheid verwelkom vir nog ’n aangename middag van wintersport.

Die uitslae van die wedstryde tussen LPR en NRS (Nuwe Republiek Skool), is soos volg aan die Excelsior Nuus deurgegee: Hokkie Eerste span – wen 3-0 (Speler van die wedstryd: Luané Grobler), Tweede span – wen 2-0 (Speler van die wedstryd: Lerika Botha), O/11’s – wen 8-0 (Speler van die wedstryd: Shané Barnard)

O/10’s – wen 4-0 (Speler van die wedstryd: Renee Malgas) Netbal Eerste span – verloor, Tweede span – wen 6-2 (Speler van die wedstryd: Yolandi van den Heever).

Derde span – wen 11-0 (Speler van die wedstryd: Kwenzo Sibanyoni), Vierde span – wen 9-4 (Speler van die wedstryd: Mirralu Diedericks), O/11 A – wen 5-1 (Speler van die wedstryd: Siphosethu Dlamini), O/11 B – wen 5-1 (Speler van die wedstryd: Jessica Le Grange), O/10 A – verloor, O10 B – verloor.

Rugby Eerste span – verloor, Tweede span – gelykop 17- 17 (Speler van die wedstryd: Charl Putter).

Derde span – wen 34-17 (Speler van die wedstryd: Dillon Coetzer), O/11’s – wen 45-5 (Speler van die wedstryd: Fisokuhle Methula), O/10’s– wen 7-0 (Speler van die wedstryd: Njabulo Kubheka) O/9’s – verloor. Mooi so julle!