LPR sport teen Drakensberg Laerskool

LPR sport teen Drakensberg Laerskool

Op 11 Mei 2019, het Laerskool Piet Retief wintersportwedstryde teen Drakensberg Laerskool van Newcastle gespeel.

Die uitslae is soos volg aan die Excelsior Nuus deurgegee: Hokkie: O/7 – Wen 4-1 O/8 – Verloor O/9 – Wen 3-2 O/10 – Wen 1-0 (Speler van die wedstryd, Miané van Barneveld) O/11 – Wen 4-0 (Speler van die wedstryd, Vicky Janse van Rensburg)

2de span – Wen 1-0 (Speler van die wedstryd, Pamela Mndebele) 1ste span – Gelykop 0-0 (Speler van die wedstryd, Andile Nkosi) Netbal: O/7 – Wen 2-0 O/8 – Wen 10-0 O/9 – Wen 2-0 O/10 – Wen 10-1 (Speler van die wedstryd, Azelle Botha)

O/11 – Gelykop 7-7 (Speler van die wedstryd, Zinhle Makonza) 3de span – Wen 14-0 (Speler van die wedstryd, Luyanda Masango) 2de span – Wen 5-1 (Speler van die wedstryd, Linda Nkosi) 1ste span – Verloor Rugby: O/7 – Wen 4-0 O/8 – Wen 2-0 O/9 – Wen 45-0 (Speler van die wedstryd, Enhle Vilakazi)

O/10 – Wen 19-0 (Speler van die wedstryd, Carl-Hein Creydt) O/11 – Wen 37-0 (Speler van die wedstryd, AJ Vorster) 2de span – Wen 52-0 (Speler van die wedstryd, Tiaan Botha) 1ste span – Die wedstryd is beëindig gedurende halftyd (Speler van die wedstryd, Tiaan Botha)

Baie dankie aan al die ouers wat met die voedselverkope gehelp het, asook die ouers wat op die dag kom ondersteun het. Sterkte met julle volgende wedstryde.