Robbery on the rise in Mkhondo

Vroeg Maandagoggend, 18 Maart, is besigheidseie naar van Red Cactus, op die hoek van Kruger- en Markstraat, ingelig dat daar by haar besigheid ingebreek is.

Omstreeks 06:30, het ’n besorgde inwoner vir mej. Bruwer (eienaar) gekontak om haar te verwittig dat die besigheid se venster gebreek is en dat die kasregister op die sypaadjie lê. Die Excelsior Nuus het met mej. Bruwer in verbinding getree en sy het genoem dat die inbrekers toegang verkry het deur ’n venster te breek. Hulle het die kasregister uitgedra, maar kon nie daarin slaag om dit oop te maak nie.

Daar word vermoed dat die insident gedurende die oggendure van Sondag, 17 Maart, plaasgevind het en die SAPD is tans besig met ’n ondersoek. Mej. Bruwer het ook bevestig dat hulle beeldmateriaal vanaf die kringkameras tot hul beskikking het en dat hulle op dié wyse gaan probeer om die kriminele te identifiseer. Ten tyde van publikasie, kon daar nog nie bevestig word of daar enige ander skade gely is nie.

Huisbraak laat eienaar met enorme skade

’n Inwoner van Kempsiding (Kemp Depot), het op Maandagoggend, 18 Maart, met ’n skok besef dat daar by sy huis ingebreek is en het dus groot skade gely.

Op die betrokke oggend, het mnr. Brits aan die Excelsior Nuus genoem dat daar vermoed word dat die inbrekers tussen 01:00 en 05:00 toegeslaan het. Hy het gesê dat dit voorkom of die boewe presies geweet het wat hulle doen aangesien hulle die alarmsisteem (beams) met swartsakke toegemaak het wat daartoe gelei het dat die alarm nie afgegaan het nie.

Dit blyk of hulle toegang tot die eiendom verkry het deur ’n gat in die heining te sny en ’n venster van die musiek kamer te breek. Mnr. Brits het gesê dat hy bykans R50 000-00 se klanktoerusting kwyt is. Ten tyde van publikasie, het hy op die SAPD gewag om vingerafdrukke te neem en die ondersoek verder te voer.

Mnr. Brits het bygevoeg dat hy en sy gesin tuis was tydens die inbraak, maar dat hy dit vreemd vind dat niemand iets gehoor het nie. Hy het ook gesê dat sy honde nie geblaf het nie. Inwoners en besigheidseienaars word gewaarsku om hul veiligheidsmaatreëls op te skerp. Huisbrake, sowel as besigheidsrowe is skerp aan die toeneem.

Robbery on the rise in Mkhondo

It seems that robberies, with or without weapons, are increasing in Mkhondo and members of the public need to be cautious when travelling/walking alone.

On Friday, 8 March, at around 13:00, a lady was busy in the kitchen (at her house in Ezakheni) when two unknown men entered her house as the back door was open.

The suspects threatened her with a knife and demanded that she hand over any valuables. The suspects fled with R300-00 and the victim’s identification documentation. On the same date, a case of common robbery was opened at the local Charge Office.

According to the details in the case docket, at around 21:30 a man was walking from Zone 5 (near the Carwash on the N2) towards town, when he was suddenly approached by four unknown men. The complainant (victim in this case), informed the police that he was attacked by the men, who grabbed and tried to strangle him.

They forcefully took the victim’s bag, which contained his personal belongings to the value of R3 180-00, and fled by foot. Another case of common robbery with a weapon other than a firearm is also under investigation. On Wednesday, 13 March, at around 11:30, a man was attacked at his father’s house in Mangosuthu Village.

The complainant (in this case) stated to the police that he was outside his father’s house when a man (that he knew) approached him. The suspect started an argument with the complainant and grabbed him. He threatened him with a knife and demanded that he hand over his cellular phone. The suspect fled with the victim’s phone, valued at R800-00.

These cases are currently under investigation and no arrests have been made. If you have any information that could lead to the arrest of suspects in these cases, please contact the Charge Office on 017 824 2601/02.