NWU-Pukke 16 Sportreeks skop af

NWU-Pukke 16 Sportreeks

Op Saterdag, 23 Februarie, moes Hoërskool Piet Retief se netbal-, hokkie- en rugbyspelers gereed maak vir die eerste wedstryde in vanjaar se NWU-Pukke 16 Sportreeks wat in Vryheid plaasgevind het by Hoërskool Pionier se sportgronde.

Piet Retief High School’s rugby -, hockey and netball teams looked forward to this and it was evident that these teams are ready for big action in the wintersport season!

Netbal: Die O/16-span het ’n puik oorwinning behaal, maar ander spanne het weens goeie dissipline en volharding ook goeie punte verwerf: O/14 – wen 9-4 (speler van die wedstryd: Gugu Zulu) O/15 – verloor 9-10 (speler van die wedstryd: Thabsile Mashabane) O/16 – wen 26-13 (speler van die wedstryd: Carla Creydt) Tweede span – verloor 15-16 (speler van die wedstryd: Witness Ntshangase)

Eerste span – verloor 36-45 (speler van die wedstryd: Andile Mtshali) Hockey: The hockey teams also had reasonable games and the U/16 boys’ team had a well-deserved victory – well done boys! U/14 – won 3-2 (player of the match: Nqobile Masuku) U/15 – won 1-0 (player of the match: Ntabiseng Mpye) U/16 – lost 0-10 (player of the match: Kirsten Gevers) Second team – lost 0-1 (player of the match: Malaika Shongwe)

First team – lost 1-3 (player of the match: Chaney Olivier) U/16 boys – won 3-1 (player of the match: Hanno Viviers)

Rugby: Gelukwense aan HPR se uitstekende rugbyspanne wat verskeie wedstryde in hul guns beklink het:O/14 – wen 45-0 (speler van die wedstryd: Londa Mkhize) O/15 – wen 38-0 (spelers van die wedstryd: Sabelo Kunene en Wandile Gumede) O/16 – wen 19-7 (speler van die wedstryd: Ruan Britz)

Tweede span – wen 33-5 (speler van die wedstryd: Karl Schutte) Eerste span – verloor 19-37

Please support Piet Retief High School’s team on Saturday, 2 March, when they will be competing against Volksrust, on home turf.