Kop-aan-kop botsing eis ’n lewe

Kop-aan-kop botsing - Head-to-head collision

Volgens mnr. Anton Nortje, Hoof van die Mkhondo Nooddienste, het daar vier ongelukke die afgelope week plaasgevind waarin een persoon in ‘n Kop-aan-kop gesterf en drie beserings opgedoen het.

Die onderstaande inligting is deur mnr. Nortje aan die Excelsior Nuus verskaf en is nie die nuusspan se weergawe nie. Indien enigiemand meer inligting aangaande hierdie ongelukke verlang, kontak hom gerus op 079 872 8989. Maandag, 4 Maart: Omstreeks 20:00 is daar ’n ongeluk op die Pongolapad gerapporteer.

Na aanleiding van die ongeluksverlag, kon daar nie bepaal word wie die verantwoordelike party was vir die kop-aan-kop botsing tussen ’n wit Toyota Corolla en ’n wit Ford bakkie nie. Die bestuurder van die Ford bakkie is op die toneel dood verklaar en die bestuurder van die Toyota Corolla is per ambulans na die naaste hospitaal afgevoer met kritieke beserings.

Daar was geen ander ooggetuies op die toneel nie en die oorsaak word tans ondersoek. Op dieselfde dag, omstreeks 23:00, is ’n ongeluk tussen twee vragmotors op die Ermelopad gerapporteer. Die ongeluksverslag dui aan dat beide vragmotorbestuurders op pad na Piet Retief was en na bewering het die drywer van die agterste vragmotor moontlik aan die slaap geraak en teen die voorste vragmotor se agterkant vasgery.

Geen beserings is tydens die ongeluk aangemeld nie. Vrydag, 8 Maart: Die bestuurder van ’n Nissan NP200 bakkie het omstreeks 16:55 sy bakkie gerol op die Ermelopad, naby die Driefontein/ Iswepe afrit. Daar is beweer dat ’n bestuurder van ’n voertuig voor die betrokke bakkie aangedui het dat dit na regs wou afdraai en die bestuurder van die NP200 het uitgeswenk om ’n ongeluk te probeer verhoed. Hy het beheer verloor en die voertuig gerol. Een persoon is behandel op die toneel vir geringe beserings.

Sondag, 10 Maart: Nóg ’n ongeluk by die verkeersirkel op die N2 het daartoe gelei dat een persoon ligte beserings opgedoen het. Volgens die ongeluksverslag het die bestuurder van ’n swart Kia nie die sirkel gesien nie. Sy het beheer verloor oor haar voertuig en teen ’n heining langs die pad tot stilstand gekom. Noodpersonneel is omstreeks 02:10 na die ongelukstoneel ontbied en die bestuurder is vir beserings behandel.

At around 07:20 on Tuesday, 12 March, the community was informed on social media about a heavy motor vehicle, which overturned on the N2, close to the entrance of Steenekamp Vervoer.

Piet Retief Truck Accident - N2
The heavy motor vehicle, which was found on its side, on the N2

According to Mr Anton Nortje, Head of the Mkhondo Fire and Rescue Unit, the driver of the truck sustained minor injuries as a result of the accident and the road was impassable for a short period of time so that tow-in services could clear the scene. What caused the truck to overturn was still unclear at time of publication.

 

To be forewarned is to be forearmed

Have you recently travelled on the R543 (Wakkerstroom road) and noticed that there are now some unexpected speed humps? Along the Wakkerstroom road, a total of six speed bumps (of which four are in Dirkiesdorp) have been erected – most without any proper warning as to the changes in the road ahead!

When travelling at 120 km/h, you will surely not have enough time to slow down before “hitting” one of these Various speed bumps have been added to the R543 (Wakkerstroom road) humps.

Speed bumps in Piet RetiefThey are accidents waiting to happen! Motorist might swerve to prevent “hitting” them at a high speed, or try and brake before them and damage their vehicles. Could the responsible parties who decided to add the speed bumps to the R543, please warn motorists appropriately? The humps are not even painted so it is very difficult to spot from a distance, even during the day.

Please put up road signs which indicate a speed bump ahead and paint them so that they are clearly visible. It would assist in maintaining the speed limit, but first the necessary warning signs should be erected.

Yes, motorists tend to drive irresponsible on this particular road and the speed humps will definitely make a difference, but remember that many people making use of that road are not locals. People that have never driven on the R543 will not know about these humps and this could cause a fatal accident.