NWU Pukke 16 – HPR vs Volksrust

Op Saterdag, 2 Maart, het Hoërskool Piet Retief se hokkie-, netbal- en rugbyspanne gereis vir HPR vs Volksrust, waar hulle gaan deelneem het aan wedstryde in die NWU Pukke 16 Sportreeks.

Die volgende uitslae is bekendgemaak: HPR se rugbyspanne het almal gewen – baie geluk met die puik eindtellings!

O/14 – wen 48-5 (speler van die wedstryd: Adriaan Moolman) O/15 – wen 67-0 (spelers van die wedstryd: Ewald Engelbrecht en Nkazimulo Mthethwa) O/16 – wen 34-10 (speler van die wedstryd: Alethwa Buthelezi) Tweede span – wen 21-0 (speler van die wedstryd: Christiaan Weber)

Eerste span – wen 42-6 (Konke Langa) Hockey: The hockey teams played reasonably with only two teams that could manage a victory. U/14 – won 6-0 (player of the match: Tinique Roelofse) U/15 – lost 1-3 (player of the match: Alyssa Taman) U/16 – lost 0-5 (player of the match: Karlien Werner)

Second team – draw 0 each (player of the match: Malaika Shongwe) First team – lost 2-3 (player of the match: Chelsey Pols) First team (boys) – won 3-1 (player of the match: Dylan von Wissel) Netbal: Baie geluk aan die netbalspanne wat as oorwinnaars huis toe gekom het!

O/14A – wen 19-3 (speler van die wedstryd: Isabelle Weich) O/15A – wen 25-5 (speler van die wedstryd: Lindelwa Shongwe) O/16A – wen 38-7 (speler van die wedstryd: Tanya Moyo) Tweede span: nie gespeel nie Eerste span: wen 43-10 (speler van die wedstryd: Nobo Moyo)