Die weervoorspelling het ’n maksimum van slegs 20˚C, met ligte reën voorspel, maar nie eers die gure weerstoestande kon die entoesiastiese atlete, dirigente en toeskouers van Laerskool Piet Retief stuit om steeds ’n aangename byeenkoms te hou nie.

Even though Saturday, 19 January’s weather conditions was not ideal for athletics, hoards of people still entered the gates in support of their children and to lend a helping hand during Piet Retief Primary School’s Interhouse athletics for 2019. Die verskeie dirigente het weer hul bes gedoen en gesorg vir goeie vermaak toe hulle met opgetofte voertuie en oulike uitrustings by die optog aankom.

’n Hartlike dank dan ook aan die pappas wat ’n hand bygesit het met die versiering van die pawiljoen. Vanjaar se Monitor- ouers het gesorg vir ’n smaaklike personeel- ontbyt wat elkeen terdeë geniet het – baie dankie aan almal vir harde werk!

Deur die loop van die verrigtinge is daar afgekondig dat sommige van die items nie sou voort gaan nie aangesien dit gevaarlik sou wees weens die weer en die skool het dit goedgedink om gedurende skooltyd op Dinsdag, 22 Januarie, die uitgestelde veld- en baanitems te voltooi. Results of the trophy winners and photographs will be published at a later stage.

Ondersteun gerus Laerskool Piet Retief gedurende die opkomende atletiekbyeenkoms tuis, (Saterdag, 26 Januarie) waartydens LPR se atlete teen ses ander skole sal meeding. On Saturday, the 19th of January, Maranatha held their annual Interhouse Athletics. Grateful for the cool weather, we enjoyed a full morning of fun.

Congratulations to Zekhethelo Salie, who broke two records on the day – the 60m for boys under 9 (with a time of 9.31 seconds) and the 80m for boys under 9 (with a time of 12.22 seconds). He also received the Junior Victor Ludorum award for the day.

Congratulations to the following athletes on winning trophies: Best Field Athlete: Nothando Gama Best Track Athlete: Thando Mnyakeni Junior Victrix Ludorum: Tatum Biggs Senior Victor Ludorum: Junior Mosehle Senior Victrix Ludorum: Azile Qhingana The winning team for the day was the Romans, with the added bonus of also singing and shouting their way to the Spirit Trophy.

We would like to thank each parent, student and staff member who helped to make the day spectacular. A special thank you goes to Piet Retief High School, for the use of their fields, and to TWK Nursery for the use of their plants.