Rinkel-Krinkel hou ‘n vroeë Kersfees

Rinkel-Krinkel hou ‘n vroeë Kersfees
Onder die boom wat opgetof is met helder liggies, is daar heerlik saamgekuier

Op Vrydag, 30 November, was dit tyd vir ’n laaste samesyn toe Rinkel-Krinkel Kleuterskool hul Kersboom gehou het en Kersvader die jongspan én hul onderwysers behoorlik bederf het!

Omstreeks 17:30 het besoekers, kinders, skoolpersoneel en hul gades by die skoolgronde bymekaargekom vir ’n heerlike kuier. Sommer vroegvroeg is daar saamgedans en gebraai. Kersvader het ook ’n draai kom maak en vir elkeen bederf met ’n presentjie – dit was omtrent ’n groot joligheid! Die perseel was opgetooi met pragtige Kersversierings en daar was ook ’n snoepie met smaaklike versnaperinge beskikbaar.

Rinkel-Krinkel hou ‘n vroeë KersfeesRinkel-Krinkel wil graag elkeen bedank vir hul lojale ondersteuning en dankie dat almal die afsluiting saam kon geniet. Baie dankie vir ’n propvol jaar couraged the learners to work hard and achieve good results in school as education is the key to success. Beauty would also like to thank the Executive Mayor of Mkhondo, Honourable Cllr. V.M. Motha and the Mkhondo Local Municipality for their generous support throughout 2018.

Thank you to everyone who continues to support her projects and she is looking forward to more successful outreaches in 2019. Beauty would also like to wish everyone in Mkhondo a Merry Christmas and a Prosperous New Year. en daar word reeds met een oog geloer na die nuwe jaar en al sy uitdagings.

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar aan elke kleuter, ouer en personeellid! Welkom o stille nag van vrede, Onder die Suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede, Oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom Skenk ons ’n helder Somerkersfees In hierdie land, o Heer – Koos du Plessis