Prettige LPR Koshuis uittog

Prettige LPR Koshuis uittog

Met oorgrootrugsakke en ’n klipharde gegiggel, het bykans 115 Graad 1’s op Dinsdag, 20 November, ’n uittog na Laerskool Piet Retief Koshuis geneem waar hul 2018 op ’n prettige wyse afgesluit het.

Wat ’n jolige affêre, tot die stappers agtergekom het dat die bult op pad na die koshuis, effens steiler is as wat hul verwag het. Nietemin is daar steeds onophoudelik geklets en gelag.

With a slip-andslide, jumping castles and fun in the sun, this year’s grade 1-pupils of Piet Retief Primary School, ended of their first year in the “big The Grade 1’s of Piet Retief Primary School had some fun in the sun on Tuesday, 20 November school”. The morning’s events were filled with laughter and so much fun.

The Grade 1-teachers would like to mention that it was a great honour for all of them to be able to educate the Grade 1 learners during 2018. They also had great fun with the little ones at the year end function.