Hoogtepunte van 2018 Yearly Highlights

Plaaslike AfriForum-lede neem deel aan nasionale operasie - Yearly Highlights
Plaaslike AfriForum-lede het op Vrydag, 18 Mei, deelgeneem aan ’n Nasionale Operasie

Die afgelope jaar was propvol goeie dinge wat gebeur het! Van plaaslike inwoners wat naam gemaak het tot funksies wat met volharding suksesvol uitgevoer is.

Baie geluk aan elkeen wat prestasies gedurende die jaar behaal het – ons sien uit na ’n nuwe jaar, vol splinternuwe hoogtepunte! 2018 yearly highlights are filled with highlights from talented community members achieving their desired goals to successful outreaches. Well done to everyone who achieved what they said they would, may 2019 be filled with many more achievements and glory!

Hoogtepunte van 2018 Highlights were:

• AGS Fontana hosted a golfday in order to raise funds to buy Bibles on Saturday, 24 February

• To help the Western Cape during their severe drought, a local water dropoff point was initiated at Wellspring Ministries on Friday, 2 February

• Op Dinsdag, 20 Maart, het die Piet Retief Rugbyklub se pawiljoene gekreun onder toeskouers wat die internasionale wedstryd tussen PRRK en Schuylkill River RFC, van Philadelphia in Amerika, kom kyk het

• Link-Up se Easter Drive was ’n reusesukses. Hul het die insamelings oorhandig aan die CMR (Christelike Maatskaplike Raad) en Uzwelo Kinderhuis

• Mondi’s Fire Day for 2019 was indeed a memorable occasion – well done to the team of Derby who won this year!

• Riaan en Maryke de Bruyn het vanjaar weer gaan deelneem aan die Word Riders se Bybelverspreiding en het uitgereik na 40 skole aan die Weskus vanaf 15-20 April • Well done to 17 athletes of the Assegaai Marathon Club who participated in this year’s Comrades Marathon on Sunday, 10 June

• Verskeie bekende kunstenaars soos Kevin Leo, André Swiegers en Joe Black het vanjaar in Amsterdam gaan kuier

• TVK Recyclers did their part for our environment this year by collecting and recycling as much refuse as possible – thank you for all your hard work

• The local SAPS gave recognition to Captain Nkosi for his hard work and dedication • Big Hearts Foundation did their part for goodwill in 2018 • Vanjaar se Hoeka Toeka Karskou was onvergeetlik op Saterdag, 28 Julie

• The Mondi Science Week was a raging success

• Lise Krause het op Vrydag, 7 September, ’n nier aan Gert van Rensburg geskenk en dit gaan uitstekend met beide van hulle

• This year’s Barnyard, hosted by AGS Fontana, was a trip down memory lane

• Vanjaar se Come dine with Us en Colourbash het weer nuwe hoogtes bereik met die insameling van fondse ten bate van kinders met kanker

• Anton Nortje is vanjaar beloon vir 30 jaar getroue diens by SAESI (Southern African Emergency Services Institute)

• Vanjaar se Wittenberg Funride (27 Oktober) en Enduro (3 November) was onvergeetlike ervarings vir motorfietsryers asook die toeskouers

• The VWiC’s outreaches for 2018 had been a huge success!

• Rinkel-Krinkel Kleuterskool verower algehele tweede plek in die Kleuterzone Nasionale Kampioenskappe

• Our police force at the borders managed to apprehend a large number of criminals for illegal possession of dagga throughout the year

• Die dames van die verskeie VLUtakke in Piet Retief het ’n propvol jaar agter die rug

• Die manne van die Piet Retief Krieketklub het vanjaar weer hul teëstander ’n ding of twee gewys

• Staff members of the Correctional Services in Mkhondo reached out in 2018

• Road blocks were conducted successfully and perpetrators were apprehended

• The Asidlale team made a huge education difference in 2018.