Amsterdam Laerskooldag

Amsterdam Laerskooldag

Saterdag 20 Oktober was die Amsterdam Laerskooldag, maar as gevolg van die reën moes dit kompetisie oor net 9-gate bepaal word.

Die Amsterdam Laerskooldag uitslae was as volg: 1ste – N. Singh,W. Nkosi, J. Dlamini en A. Masina 2de – JP du Toit, S. du Toit , J. Ernst en Zweli 3de – A. van Zuydam, T. van Zuydam, E. van Zuydam en R. Bruwer Baie dankie aan al die spelers wat hierdie dag ondersteun het ten spyte van die gure weer. Die afgelope Saterdag, 27 Oktober, was die Piet Retief Hoërskooldag.

Amsterdam LaerskooldagMet die weer wat wonderlik saam gespeel het was daar 68 spelers. Die uitslag van die dag was: 1ste: H. van Barneveld en I. Irasmus 2de A. Bruwer en B. Bruwer 3de W. Harcombe en Z. Coetsee Langste dryf vir mans – H. van Barneveld Langste dryf vir dames

A. Bruwer Naaste aan die pen op 4 & 13 – B. Bruwer Naaste aan die pen op 6 & 15 – E. Paul Saterdag, 3 November, sal die Maranatha Dag en op 10 November sal die Piet Retief Ope plaasvind. Spelers word aangemoedig om die Ope te speel, veral die spelers wat beskikbaar is vir die Liga.