Annual Inter-house atletics meeting

Inter-house athletics

On a hot and humid Saturday morning, 27 January, learners, parents and staff members from Piet Retief Primary School prepared themselves for a fun-filled day as it was time for the annual Inter-house athletics event!

Vroegmôre al het talle leerlinge, ouers en personeel die skoolgronde betree om gereed te maak vir die jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms by Laerskool Piet Retief. Met die onderskeie spankleure van rooi, geel, groen en blou is die pawiljoen sommer blitsvinnig stampvol gepak.

The food stalls were ready and the delicious aroma of pancakes and boerewors filled the air as the event started with the different teams walking on to the field. The different teams’ cheerleaders made spectacular entrances and entertained their teams throughout the day. Baie dankie aan elkeen wat die dag besonders suksesvol gemaak het. Dankie, vir elke atleet wat sy/haar heel beste gelewer het asook vir elke donasie en skenking.

Congratulations to the Blue team for winning the Spirit trophy as well as being the team with the most points at the end of the day! Die volgende atlete het uitstekende prestasies behaal en het elk ’n trofee ontvang.

Best field athletes – Olothando Manganga U/11 and Gilles van der Meulen U/11 (shot-put) Best track athletes – Amanda Dube U/13 and Sinakhonke Zwane U/12, 75m hurdles Best middle distance athletes – Thalia Jansen van Rensburg U/10, 1 200m and Duan Lamprecht U/13, 1 500m Victrix Ludorum – Stefanie Maritz U/12 (1 970 points for best 3 items) Victor Ludorum – Glodi Tshipamba U/10 (1 545 points for best 3 items) Die volgende atletiekbyeenkoms vind plaas op 3 Februarie, kom geniet die dag gerus saam met elke geesdriftige atleet en ondersteuner!