Merke, gereed, Durban-toer!

Laerskool Piet Retief om op die jaarlikse Durban-toer
Laerskool Piet Retief om op die jaarlikse Durban-toer

Na ‘n hele jaar se wag, het die tyd uiteindelik aangebreek vir opgewonde graad 3-leerders van Laerskool Piet Retief om op die jaarlikse Durban-toer, wat op Woensdag, 15 November begin het, te gaan.

Teen 04:30 was die busse gepak en die kinders wawyd wakker en gereed vir die lang pad Durban toe. Die eerste stop was by Gateway en daar is heerlike speletjies by die arkade gespeel. Daarna is die toeriste en onderwysers na hul blyplek toe vir iets te ete en weer terug op die bus om te gaan fliek.

On Thursday, 16 November, the kids were excited for their visit to Ushaka Marine World. They received a tour through the aquarium and saw a variety of sea creatures and fish, such as clownfish, stingrays and jellyfish. The seahorses were spectacular and the dolphin show was unforgettable. This was only the beginning of a memorable day as the kids visited the Wet ‘n Wild Park.

Even though it was cold and rainy, they still managed to have loads of fun. When the sun eventually came out, they visited the beach. The best was yet to come as they slept in the aquarium! What an awesome experience! Teen Vrydag, 17 November, het die toergangers maar swaar opgestaan na die vorige aand se opwinding in die akwarium. Hulle het na die pikkewyne gaan kyk en die hoogtepunt van die dag was ’n bootrit.

Na die bootritte, was dit al weer tyd om huis toe te gaan en, alhoewel almal uitgeput was, kon die kinders skaars wag om by die huis te kom om almal van die wonderlike ervarings te vertel. Piet Retief Primary would like to thank Mr and Mrs Furtado for sponsoring the children’s red t-shirts. Thank you to the bus drivers, Mr Roodt and Mr Alex and Japie van Vuuren, for transporting the kids to Durban and for bringing them home safely.

Baie dankie aan elke ouer wat bereid was om ’n leerling te borg sodat hulle ook die toer kon bywoon en aan die onderwysers wat so mooi na elke kind omgesien het.