Veldbrande onder beheer

Veldbrande onder beheer
Veldbrande onder beheer

Op Donderdag, die 23ste Junie 2016, was daar veldbrande in die waterweseomgewing, groep 10. Jaarliks gedurende die wintermaande word velde aan die brand gesteek.

Hierdie brande kan wel hand uitruk indien dit nie mooi gemonitor word nie. Dit is maar altyd ‘n onaangename gebeurtenis aangesien dit baie rook en roet veroorsaak en ‘n mens hou nie daarvan om dit in te asem nie, maar dit is wel nodig vir nuwe plantegroei voor die lente se koms. Baie dankie aan almal wat betrokke is om seker te maak dat ons veldbrande nie wegholbrande word nie.

Alles brand af sodat nuwe “lewe” kan begin
Alles brand af sodat nuwe “lewe” kan begin