VLU Dagtaknuus

VLU Dagtaknuus
VLU Dagtaknuus

VLU Dagtaknuus – On Saturday the 11th of June, the day branch of the WAU, with beautifully laid tables of tea and cake, had an entertaining morning planned – and they surely did not disappoint.

Karien van Niekerk alias Deloris from Nelspruit shared her talents of drama and singing with us. The different characters of Deloris were depicted: – Deloris Duvenhage, a business owner with four teenagers and a husband who is always working too hard, has to juggle running her beauty salon and the many crisises in her life. Life is perfect, or is it? –

Deloris de Lange, happily married, has a surprise “laatlammetjie” at 40. She has to deal with the dynamics of running a household and trying to keep their heads above water. – Deloris Davidson lives in the Cape Flats with her husband, Shorty, a fisherman by trade. She lives a comfortable life until her son joins a gang and loses his life.

She is able to lift her head and continue living by serving and helping others. Deloris se 10 dag- Heerlik is daar gesmul boekinskrywings vir die lewe: – Doen elke dag iets wat jou sal verbaas. – Lag vir jouself (dis goeie medisyne vir die siel) en glimlag terwyl jy nog tande het. – Maak vrede met jou lyf – jy’s pragtig en uniek in God se oë. – Wees lief vir die mense in jou lewe … hulle kan enige tyd weggeneem word. – Sommige mense dra maskers … wees jy net jouself! –

Huil lekker as jy voel jy moet … veral in die stort. – Jy is so oud soos jy wíl wees … die plooie is karakters en ondervinding. – Pasop vir “Mad Cow disease”… los ou koeie in die sloot – vergewe en vergeet! Leef vir nou! – Jy kan nooit genoeg skoene in jou kas hê nie! – Leef jou vrouwees lewe op so ‘n wyse dat mense jou sal onthou as jy die dag nie meer daar is nie. Wat ‘n heerlike kuier saam met die mooiste Piet Retief vriendinne. Dankie Deloris dat jy die winterkoue verdryf het met ‘n lag en soms ook stof tot nadenke. Tot volgende keer, VLU groete Janeen Herrington