Wonderwerk vir Mev. Reinstorff

Wonderwerk vir Mev. Reinstorff
Wonderwerk vir Mev. Reinstorff

Met behulp van spesialis mediese ingrype en professionele sorg, kan Mev Hildegard Reinstorff weer loop nadat dit vir ongeveer drie maande vir haar onmoontlik was.

Mevrou Reinstorff het aanvanklik haar regterknie beseer en moeilik geloop, maar dokters kon geen fout vind nie. Daarna het sy geval en haar heup gebreek, maar nie besef dat dit gebreek was nie. Sy vertel dat haar been, steeds die regter een, ook skielik heelwat korter was en dat sy glad nie meer kon loop nie. Sy het egter steeds probeer loop, maar kon eenvoudig nie en het sy in ‘n rolstoel beland. Sy het haar seun Gunther gevra om haar na ‘n ortopeed te neem en so beland sy toe in dr. Hoosen, by die Piet Retief Life Hospitaal, se spreekkamer. Daar is sy gediagnoseer met ‘n erge heupfraktuur, waar die been verby die potjie opgeskuif het en die “korter been” veroorsaak het. Haar voet het ook na buite uitgeswaai.

The almost 85-year old Mrs Reinstorff’s health would not allow for a complete anaesthetic, therefore a spinal injection was the only option. Doctor Hoosen and his team performed the operation on 25 April, depressing the hip and giving her a “new” hip. Mrs Reinstorff was moved from ICU to a general ward on 3 May after she had already started walking a few days previously. Her prognosis is good. She, who had before actually been bedridden, will now be able to carry out her daily functions as normally as possible for someone her age. Mevrou Reinstorff bedank graag al die personeel van die Life Hospitaal wat haar so mooi versorg het.

Hospital1