Padhardloopnuus – kamerade veg voort

Padhardloopnuus – kamerade veg voort
Padhardloopnuus – kamerade veg voort
Op 24 Mei, 1921, eerskomende Dinsdag presies 95 jaar gelede, is die droom van veral ene Vic Clapham, bewaarheid toe die eerste Comradesmarathon tussen Pietermaritzburg en Durban paasgevind het.

Die gedagte onderliggend tot hierdie uiters veeleisende veldtog, was juis om die kameraadskap van die eerste wêreldoorlog te gedenk en te laat voortleef. Na verloop van bykans ‘n eeu veg die Comrades- kamerade meedoënloos voort.

As dit nie was dat die Comradesmarathon vyf maal (1941 – 1945) as gevolg van nóg ‘n wêreldoorlog nie kon plaasvind nie, sou ons vanjaar al, in plaas van by nommer 91, reeds by nommer 96 getrek het. Dit sou beteken dat daar dalk ‘n paar meer van die lede van die huidige Assegaai- span sou gewees het wat nommer 100, wat nou eers in 2025 aan die beurt sal kom, sou kon meemaak. That very first Comrades Marathon on 24 May 1921, was won by a certain Bill Rowan in a time of 08:59:00. Of the 34 starters 16 finished within the available 12 hours. Instead of dishing out bronze medals, for times ranging from 07:30:00 to 10:59:59, a new medal (named after the very same Bill Rowan) was introduced in 2000.

Those participants setting times from 07:30:00 to 08:59:59 nowadays receive Bill Rowan medals. Whether sanity or sympathy prevailed is not necessary clear. The organisers nevertheless finally decided to move the maximum time allowed to finish any Comrades Marathon legally, back to the original 12 hours. Since 2003 those of us who desperately need a 12th hour all receive Vic Clapham medals. And so it happened that Vic Clapham’s place in the history of the “ultimate human race” was restored. Die Assegaaiers se jaarlikse Comrades- geselligheid (op 12 Mei in die hoërskool se sporthuis) het weer gesorg vir ‘n fris porsie inspirasie en ‘n stewige dosis spangees. Pasta, poeding en lekker gesels het bygedra tot samesyn uit die boonste rakke.

Wedervaringe en emosies, onder andere bang wees, is gedeel en allerlei raad oor allerlei Comrades-verwante kwessies was vryelik en boonop gratis beskikbaar. Toe Werner Peters, ons klubkaptein wat volstoom oppad is groennommerklub toe, papiere uitdeel wat elke spanlid se Comradesstatistieke uitblaker, het die tonge nog net losser geraak. Laat waai Assegaai! The 21 members of the 2016 Assegaai Comrades Team boast a total of 173 medals at an average of 8.24 per member. As a matter of fact, Dumisani Zulu is not a complete novice as was erroneously reported a week ago. He is a new member of the Assegaai Marathon Club but has already completed six Comrades Marathons in the colours of Nongoma.