Nog‘n wintersport mini-dag vir Pieties

Nog‘n wintersport mini-dag vir Pieties
Die O/7, O/8 en O/9 wintersportspannetjies van Laerskool Piet Retief het op Woensdag, 20 April, aan die wintersport mini-dag by Laerskool Lucas Meyer, te Vryheid gaan deelneem.

Soos al voorheen gemeld speel die O/9 rugbyspannetjie saam met die seniors, maar al die ander jong wintersportspannetjies het aan die mini-sportdag te Vryheid deelgeneem: Netbal Dit is regtig ‘n voorreg om te sien hoe hierdie jong dogters met hulle talente op die veld woeker en te aanskou hoe elke spe-lertjie haar hart uitspeel. Die O/7 netbalspan het vier wedstryde gespeel waarvan hulle een gewen en ongelukkig drie verloor het. Die O/8 netbalspan het ‘n baie suksevolle dag gehad en vyf wedstryde gewen en een gelykop gespeel. Elke O/9 netbalspeler het ook die Pietie naam hoog gehou. Julle is almal sterre en maak mens baie trots!

Each player seemed to enjoy every minute of play. Thank you to all the netball stars, you made your coaches and parents very happy and proud. Thank you for the good attitude of each player too. Thank you also to all the parents for the wonderful support and encouragement. Hockey Thank you to every parent who travelled to Vryheid to support the hockey teams. The U/7 hockey girls started off the season with a bang! The A, B and C teams all won their games! All the players played their hearts out and over and over again gave their coaches and parents reason to be proud of them. Die O/7 hokkiebokkies was werklik sterre en het so mooi gespeel dat hulle trotse ondersteuners hoendervleis gekry het. Ook die O/8 hokkiebokkies het voorwaar die harte laat warm klop met hul skitterende hokkie.

Nie net het hulle al hulle wedstryde gewen nie, maar ook bewys dat elkeen van hulle beslis op ‘n hokkieveld tuis hoort. Well done to all the U /8 hockey girls that played so well. You are all stars. Albei die O/9 hokkiespannetjies het ook kookwaterhokkie gespeel en hulle afrigter is met reg baie trots op hulle. Congratulations to goal scorers Zama, Londeka, Emma, Britney, Ilaria and Dimpho. You made your coach and supporters very proud. Wat ‘n wonderlike ervaring was dit nie om al hierdie spanne se hokkiespelers te sien speel nie! Baie dankie aan al die ouers wat langs die baan hierdie dogters ondersteun het. Almal sien met opwinding uit na die res van die hokkie-seisoen. Rugby The U/7 rugby players already played like bigger players.

They played four matches and won them all! These two U/7 teams are undefeated to date! Well done boys and keep up your enthusiasm and commitment. Everyone is extremely proud of you. The U/8 A and B teams both drew one of their games and won all the other matches. Well done, boys, for playing well and doing your best. It seems as if a great future might be awaiting these young netball, hockey and rugby players. Keep up your good work, girls and boys.

O 8 rugby
O 8 rugby
Junior netbalspanne
Junior netbalspanne
o 7 rugby
o 7 rugby