Watersituasie ‘n ramp

Stuur ons watersituasie op ‘n ramp af?
Stuur ons watersituasie op ‘n ramp af?

Stuur ons watersituasie op ‘n ramp af?

Tydens die Nasionale Waterweek, vanaf 18 tot 24 Maart het die Departement van Waterwese ‘n beroep gedoen op alle Suid Afrikaners om ‘n daadwerklike rol te speel in die bewaring en beskerming van die land se waterbronne. Dit is inderdaad elkeen se verantwoordelikheid om sy deel te doen en nie net ander te blameer vir vuil water of tekorte nie. Dit is wel so dat Suid-Afrika een van die ergste droogtes ooit beleef het die afgelope paar maande en dit plaas groot druk op die land se varswaterbronne. Alhoewel dit al lekker gereën het in ons eie omgewing, is die waternood lank nie iets van die verlede nie. Dan is daar ook nog die besoedeling … Vissermanne het die afgelope tyd weer beleef hoe min water daar in die Heyshopedam is in vergelyking met ander jare. Een so visserman vertel dat ‘n mens sowat 20 meter in die dam kan inry en dan steeds op droë grond kan visvang, of nadat dit gereën het, in die modder kan staan en visvang. Rede tot kommer?

Stuur ons watersituasie op ‘n ramp af?

Stuur ons watersituasie op ‘n ramp af?
Water from an industrial storage dam on its way to the Assegaai River

World Water Day is held annually on 22 March. The idea is to focus on, and draw attention to, the importance of freshwater and the sustainable management thereof. “Water is Life – respect it, conserve it, enjoy it!” It recently came to our attention that an industrial “storage dam” had broken and that severely polluted water has been flowing from it, through some farms, on its way to the Assegaaai River – eMkhondo’s source of drinking water. It is simply not good enough to reason that the rain will wash it away again, as the dirt is then washed into our precious resources. At this stage it has not been possible to get any comments from the industry involved. In the meantime, let us all work together to protect our water resources and keep them clean. Dit het tyd geword dat ons almal skouer aan die wiel sit en saamwerk om die kosbare waterbronne tot ons beskikking te bewaar en skoon te hou. So kan ons en ons nageslag dit nog lank gebruik en geniet.