Noord-Natal Karatekampioenskappe

Die Piet Retiewers het uitmuntend presteer tydens die Noord-Natal Karatekampioenskappe, op 12 Maart, te Newcastle.

Nie minder nie as 10 goue medaljes is deur die kinders van Piet Retief JKA Karate verower en nog ‘n hele paar silwer en brons ook. Die kinders het soos volg presteer: Karl Schutte – Kumite (brons), Xagorr Naude – Kata (goud) en Kumite (goud), Sune Els – Kata (brons) en Kumite (brons), Pedri Pienaar – Kata (silver) en Kumite (goud), Christiaan Pienaar -Kata (goud) en Kumite (goud), Estiaan Coetzer – Kata (silver), Stefan Potgieter – Kata (brons) en Kumite (goud), Monique Potgieter – Kata (goud) en Kumite (goud), Dylan McManus – Kata (silver) en Kumite (goud) en Fanie Botha – Kata (goud) en Kumite (brons). Baie geluk, met die uitsonderlike prestasies. Julle maak ’n mens trots! Hou vol met julle harde werk en gevolglike prestasies.