LPR hou mini-sportdag

LPR hou mini-sportdag
LPR hou mini-sportdag
Laerskool Piet Retief het op Saterdag, 9 April 2016, ‘n mini-sportdag aangebied. Soos altyd het die staatmakerpersoneel van die skool lekker saamgewerk en die dag seepglad laat verloop, Dankie!

Hokkie-, rugby- en netbalspelers van skole van Amersfoort, Amsterdam, Paulpietersburg, Pongola, Volksrust en Vryheid het die dag saam met die Pieties kom geniet. A mini sports day is one for the younger players, between the ages of 7 and 9, and on 9 April more or less 540 learners took part and played hockey, netball and rugby. The U/9 rugby boys did not take part as they play with the seniors. All the participants tried their best and really enjoyed these first games of the season. Die Pietiespanne het pragtig presteer en meeste van die spanne het ook meeste van hulle wedstryde gewen. Baie geluk! Al die ouers wat gehelp het met die verkoop van verversings en ook al die ouers wat hulle kinders so mooi ondersteun het, word van harte bedank. Daar word sommer baie uitgesien na die res van die wintersportseisoen.

onder 7 netbal rugby o_8

LPR hou mini-sportdag
LPR hou mini-sportdag

onder 9 netbal onder 8 netbal