TWK Assegaai 3-in-1

Wenner van die marathon, Vincent Kipchirchir, ontvang sy prys van Johan Nel van TWK
Wenner van die marathon, Vincent Kipchirchir, ontvang sy prys van Johan Nel van TWK
TWK Assegaai 3-in-1, ‘n driedubbele triomf – Nee kyk, te stry is daar nie te stry nie, Saterdag 20 Februarie 2016 se TWK Assegaai 3-in-1 was deur en deur en dubbel en dwars eenvoudig ‘n reuse sukses.

Altesaam 428 deelnemers (teenoor 2015 se 343) het die drie wedlope voltooi en wel 126 die 10 kilometerwedloop, 127 die halfmarathon en ‘n haas verstommende 175 die 29ste Assegaaimarathon. Laat waai, Assegaai!

We were both loyally and royally empowered by TWK and could consequently reward each finisher with a beautiful simply-must-have medal while the top performers deservedly received more than just competitive cash prizes. Those 75 early birds whose entries for the marathon were received first, now proudly each wear a special TWK golf shirt. The category winners in the respective races were: 10 km race:

Open category (contested by all age categories). Ladies: Nomvula Ntshalintshali (Pvt) – 00:43:34. Men: Veli Dlamini (Midmal) – 00:33:16. Juniors (under the age of 20). Men: Shongwe Shongwe (Msukaligwa) – 01:01:45 Veterans (40 to 49 years old). Ladies: Philile Dlamini (Durban City) – 00:54:17. Men: Thabang Njolo (Msukaligwa) – 00:38:46. Masters (50 to 59 years old): Men: Enock Cilo (Assegaai) – 00:47:45. Grand masters (60 years old and older). Men: Johan Coetzee (Vryheid) – 01:06:31 Half marathon (21.1 km): Open category. Ladies: Xoli Madida (Natal Carbineers) – 01:36:40 Men:Philani Mkhwanazi (Nedbank) – 01:14:32. Juniors. Men: Thembelihle Nhabathi (Msukaligwa) – 02:12:29. Veterans : Ladies: Petro Steenkamp (Middelburg) – 01:44:46 Men: Pula Kheitsane (Nedbank) – 01:26:21. Masters: Ladies: Leana Aslett (Assegaai) – 01:53:17. Men: Titus Nkosi (Assegaai) – 02:03:58.

Grand masters. Ladies: Georgina Tasseron (Vryheid) – 02:25:43. Men: Chris Stander (Assegaai) – 02:04:34. Team prizes. Ladies: Vryheid AC represented by Amanda Bothma, Marlene Bean and Sanette Westermeyer. Men: Assegaai MC represented by Bonginkosi Mavuso, Roelof Nienaber, Titus Nkosi and Chris Stander Marathon (42.2 km): Open category: Ladies: Priscilla Dlamini (Durban City) – 03:33:59 Men: Vincent Kipchirchir (Nedbank) – 02:33:28. Veterans. Ladies. Priscilla Dlamini (Durban City) – 03:33:59. Men: Petros Nkosi (Pvt) – 02:59:51. Masters: Ladies: Marina Coetzee (Pretoria MC) – 04:04:00 Men: Petros Ndlangamandla (Msukaligwa) – 03:05:47. Grand masters. Men: Iain Toomey (Nedbank) – 04:22:50. Team prizes. Ladies: Assegaai MC represented by Laiken Pretorius, Marne Prinsloo and Tessie Lundie. Men: Nedbank represented by Vincent Kipchirchir, Sikhumbuzo Nhlengetwa, Clement Vilakazi and Khulekani Ntshangase.

Vanjaar s’n was beslis een van die heel warmste “Assegaaie” tot dusver wat veral daardie lang klim van net duskant die rivier af terug dorp se kant toe net ‘n nog veel groter uitdaging gemaak het. Gelukkig het ons verversingspuntpanne, soos verwag en trou aan ons ryke tradisie, met hartlike gasvryheid, energiehappies, yskoue drinkgoed en sommer net lekker bederf, vir nuwe lewe in moeë bene en hernude moed en selfs geesdrif vir die res van die pad gesorg. TWK Versekering, Stucky Motors, A van der Walt Ing., Vodacom, Tekwani, Charka, P.R. Wheelers, Hino, PJB Steelworks & Bricks, TWK Hout en FNB, julle was een en almal uit die heel boonste rakke. Nogmaals baie, baie dankie; en baie geluk aan Charka, TWK Hout en Tekwani wat met onderskeidelik die meeste, die tweede meeste en die derde meeste stemme die drie wisseltrofeë verower het. Another big thank you (enormous or huge might have been more appropriate) to TWK, our main sponsor.

Thank you also to P.R. Superspar for their sponsorship, Yolande and her committee as well as the Assegaai Marathon Club in its entirety, the two referees (Hekkie and Abednego), the admin team, the marshals, the traffic officials and race commentator, Neels Vermeulen. Ons kyk uiteraard met vergenoegdheid maar dan veral met diepe dankbaarheid terug na die 2016 TWK Assegaai 3-in-1 en sien terselfdertyd reeds uit na die 2017 weergawe. Na wat betroubaar verneem word, gaan ons die vyfhonderdtal met mag en mening verwoed aanval.

Laat waai, Assegaai!

TWK Assegaai 3-in-1, ‘n driedubbele triomf

TWK Assegaai 3-in-1, ‘n driedubbele triomf
Charka het hulle titel as die beste verversingspunt suksesvol verdedig, baie geluk!